Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wood B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Rudolph H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Onstpannend. Baie lekker gebly, heerlike ontbyt. Pragtige tuin en baie loeries gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en goed vir die siel. Dit was 'n heerlike naweek! Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam. Die ontbyt op die balkon was heerlik, en die kamer en badkamer was silwerskoon. Die ligging van The Wood B&B is perfek - naby 'n restaurant, winkel en net oor die pad is die see. Die tuin is pragtig en goedversorgd. Selfs die Knysna loerie het ons kom groet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Will definitely come back! Location was absolutely amazing! Room overlooked the woods and the beach was just as close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Charming accommodation. Was a quick one night's stopover, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthina B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese vakansie plekkie, vriendelike eienaars, pragtige tuin. Heerlike vakansieplek, veilig en baie naby die strand. Ken en Dawn is baie vriendelik en het ons bederf met die heerlikste ontbyt! Pragtige kleurvolle tuin, 'n ware voëltjie paradys. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige tuin. Skoon kamer. Ligging fantasties. Heerlike ontbyt op stoep bedien. Uitstekende ligging. By die strand, restaurant en kafee. Stil omgewing. Pragtige voëls in tuin. Ruim badkamer. Groot vullende ontbyt ingesluit by oornag koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlike rustyd in mooi natuur. Die slaapkamer is op die tweede verdieping en kyk uit oor die blomryke tuin. Die eenheid is basies 'n slaapkamer met 'n badkamer en het ook 'n yskas en ketel. Dit is net langs 'n restaurant en naby die strand. Die eenheid is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Baie rustig. Mooi, rustige omgewing. See en omgewing pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik! Uitstekende ligging vir Otter-hardlopers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerri-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Brilliant location, lovely hosts, cosy stay. What a lovely stay we had. A wonderfully kind couple who hosted us and a comfy, cosy stay. The location was perfect - right next to the shop and across from the beach. We thoroughly enjoyed our stay and would recommend this to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjOGJiNjRiLTI1MmItNGUxZS05ODI5LTFkOTEwNjcwOTAyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 134 St. Michaels Ave Natures Valley 6380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9846333 23.5472628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang