Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wood B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir The Wood B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rudolph H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph H

Onstpannend.

Baie lekker gebly, heerlike ontbyt. Pragtige tuin en baie loeries gesien.

Lizette O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O

Rustig en goed vir die siel.

Dit was 'n heerlike naweek! Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam. Die ontbyt op die balkon was heerlik, en die kamer en badkamer was silwerskoon. Die ligging van The Wood B&B is perfek - naby 'n restaurant, winkel en net oor die pad is die see. Die tuin is pragtig en goedversorgd. Selfs die Knysna loerie het ons kom groet!

Leandi E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi E

Will definitely come back!

Location was absolutely amazing! Room overlooked the woods and the beach was just as close.

Debbie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B

Charming accommodation.

Was a quick one night's stopover, very comfortable.

Marthina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina B

Fantastiese vakansie plekkie, vriendelike eienaars, pragtige tuin.

Heerlike vakansieplek, veilig en baie naby die strand. Ken en Dawn is baie vriendelik en het ons bederf met die heerlikste ontbyt! Pragtige kleurvolle tuin, 'n ware voëltjie paradys. Sal graag weer wil terugkom.

Melinda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Pragtige tuin. Skoon kamer. Ligging fantasties. Heerlike ontbyt op stoep bedien.

Uitstekende ligging. By die strand, restaurant en kafee. Stil omgewing. Pragtige voëls in tuin. Ruim badkamer. Groot vullende ontbyt ingesluit by oornag koste.

Stefanus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus K

Heerlike rustyd in mooi natuur.

Die slaapkamer is op die tweede verdieping en kyk uit oor die blomryke tuin. Die eenheid is basies 'n slaapkamer met 'n badkamer en het ook 'n yskas en ketel. Dit is net langs 'n restaurant en naby die strand. Die eenheid is baie netjies.

Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie rustig.

Mooi, rustige omgewing. See en omgewing pragtig.

Hannelie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Heerlik!

Uitstekende ligging vir Otter-hardlopers.

Kerri-ann H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerri-ann H

Brilliant location, lovely hosts, cosy stay.

What a lovely stay we had. A wonderfully kind couple who hosted us and a comfy, cosy stay. The location was perfect - right next to the shop and across from the beach. We thoroughly enjoyed our stay and would recommend this to others.

Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Ons is op die hande gedra. Die die gasheer en -vrou het ook voorsiening gemaak vir 'n private braai in hulle mooi lapa.

Baie aangename plek, naby kafees en die lieflike strand. Kan dit sterk aanbeveel, maar miskien effens aan die duur kant.

Gideon N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon N

Heerlik!

Aangename gasvrou wat geen moeite ontsien het om te help nie met iets nie! Heerlike ontbyt.

Dawie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V

Absoluut fantasties. Enigste restaurant en winkel is 30 meter vanaf The Wood. Pragtige tuin en eienaar altyd behulpsaam!

Uitstekende diens deur eienaar. Pragtige plekkie en by die see!

Madelein Y - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein Y

Nogal duur as ek dit vergelyk met ander plekke waar ons gebly het.

Dawn was baie gasvry en het vir ons ’n heerlike ontbyt voorgesit.

Marius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Uitstekende ligging.

Die verblyf was gerieflik en het aan ons behoeftes voldoen. Kon rustig ontspan en die area verken.

Tamar P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamar P

A pleasant, comfortable stay.

A peaceful place, a stone throw away from the beach. Friendly hosts. A nice relaxing weekend getaway for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename, gerieflike verblyf.

'n Pragtige plek, net 'n klipgooi van die strand af. 'n Lekker, ontspannende naweekwegbreek vir ons.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Liezl M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Lekker stil en rustig.

Dawn doen werklik soveel moeite! Ek en my eggenoot werk op ses ster bote, en ek kon haar regtig nêrens fouteer nie. Al die klein touches, die netjiese kamers, die ontbyt - wow. Ons beveel ten sterkste aan!

Linda F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F

Heerlik rustig in pragtige omgewing met baie goeie diens.

Pragtige kamer met al die nodige geriewe; groot gerieflike badkamer; lieflike balkon wat uitkyk op 'n sprokiesmooi tuin, en waar 'n groot ontbyt bedien is. Veilige parkering vir motor. Ons is van heerlike padkos voorsien toe ons vroeg moes vertrek. Die see is baie naby - net oor die straat met 'n veilige paadjie deur die bosse.

Juliette P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliette P

Great stay.

Loved staying here. Easy walk to the beach. Only problem was not being to leave windows open during the day due to baboon activity. This cannot be helped though.

Elaine P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P

Baie goed!

Ons het baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Pieter E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Mooie kamer, groot badkamer, jammer daar is geen see-uitsig op Nature's Valley nie. Heerlike ontbyt op die balkon, persoonlik bedien deur Ken en Dawn wat baie vriendelik was.

Bie verblyf was baie goed. Alles mooi netjies en die kamer ruim, so ook die badkamer. Jammer niemand het ons vertel dat die see agter die duin lê nie, dat daar geen sitpek op die strand is nie. Gelukkig is dit nie The Wood se skuld nie. Hulle was baie gaaf en vriendelik.

Jurgens S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Gerieflike wegbreek, Die Corbitt's se gasvryheid was tops met 'n heerlike persoonlike ontbyt bedien in ons kamer elke oggend.

Natures Valley is die een plek waar tyd stil staan. Koppel dit met 'n "view", loopafstand van die see, restaurant en kafee, perfekte ontbyt en jy het 'n sprokieswêreld. The Wood B&B het dit als vir ons gebied, wens net ons kon langer bly. Die Corbitt's se gasvryheid was tops, ons sal definitief weer hier kom bly.

Chantal D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Lekker.

Die eienaars was baie gasvry, die kamer was skoon en netjies en ontbyt op ons kamer se deck elke oggend was heerlik!

Tessa L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Spectacularly beautiful.

The accommodation was wonderful. Beautiful room. Very comfortable and spotlessly clean. The view from the balcony was awesome. Wonderful breakfast and the marmalade was the best I have ever tasted. Hospitality was excellent. Wonderful couple. Would recommend this B&B to anyone.

The Wood B&B se terugvoer

Thank you for your kind review glad you enjoyed the marmalade and your stay with us it was a pleasure to be your host
Kind Regards,
Dawn

The Wood B&B
Esne D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esne D

Fairytale-like, peaceful and within walking distance of the beach and attractions.

I really enjoyed my stay with these friendly and courteous people. I had a loft room with a balcony overlooking the rain forest. Breakfast was served in the room. They made me feel safe and cared for, and I felt like royalty.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sprokiesagtig, rustig en stapafstand van die strand en besienswaardighede.

Ek het regtig my tyd by hierdie vriendelike en bedagsame paartjie geniet. Ek het 'n solderkamer met 'n balkon gehad wat uitkyk oor die reënwoud. Ontbyt is in die kamer bedien. Hulle het my veilig en versorg laat voel en ek het soos 'n koninklike gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolandi R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Dit was gerieflik naby die winkel, restaurant en die strand.

Die mense is vriendelik en verskaf 'n ongelooflike lekker ontbyt.

Aletta E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta E

Baie rustige verblyf.

Baie gawe gasheer en -vrou. Heerlike ontbyt op die dek geniet. Goeie verblyf vir net oornag.

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjOGJiNjRiLTI1MmItNGUxZS05ODI5LTFkOTEwNjcwOTAyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 134 St. Michaels Ave Natures Valley 6380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9846333 23.5472628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang