Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wood B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wood B&B is in die hartjie van die Tuinroete in Nature's Valley. Dit is aan die voorheuwels van die Grootrivier-pas net 30 km oos vanaf Plettenbergbaai. Digte woude, berge, kranse, ru kuslyne, strande, riviere, watervalle en strandmere is alles te sien in die area.

Die B&B het 'n dubbelkamer en 'n 2-enkelbedkamer en altwee het en suite-badkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang van die ruim balkon af waar gaste heeldag kan ontspan. Ligte linne is 'n sterk kontras met die houtmure en die skoon, aardse afwerkings komplementeer die pragtige, rustige bestemming.

Daar is ook heelwat doendinge in die wonderskone omgewing soos voetslaanroetes, visvang, reksprong en branderplankry. Dis ook reg aan die einde van die gewilde Otter-staproete. Nature's Valley is 'n beeldskone bestemming en bied stylvolle akkommodasie in 'n houthuisie waar hulle familie al vir 36 jaar woon en die bakkery bestuur.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rudolph H
Saam met lewensmaat
5.0
Onstpannend. Baie lekker gebly, heerlike ontbyt. Pragtige tuin en baie loeries gesien.
Feb 2024
Lizette O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en goed vir die siel. Dit was 'n heerlike naweek! Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam. Die ontbyt op die balkon was heerlik...
Sien meer
Jan 2024
Leandi E
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely come back! Location was absolutely amazing! Room overlooked the woods and the beach was just as close.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Marthina B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese vakansie plekkie, vriendelike eienaars, pragtige tuin. Heerlike vakansieplek, veilig en baie naby die strand. Ken en Dawn is baie vriendel...
Sien meer
Des 2023
Melinda J
Gesin met tieners
5.0
Pragtige tuin. Skoon kamer. Ligging fantasties. Heerlike ontbyt op stoep bedien. Uitstekende ligging. By die strand, restaurant en kafee. Stil omgewin...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wood B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjOGJiNjRiLTI1MmItNGUxZS05ODI5LTFkOTEwNjcwOTAyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 134 St. Michaels Ave Natures Valley 6380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9846333 23.5472628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang