TheDOORSinn
- Kapasiteit: 30 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 136, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa.
Daar is 15 kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. 'n Wasgoeddiens is op die perseel teen ekstra koste beskikbaar. Elke kamer word daagliks skoongemaak. Daar is ook gratis WiFi en konferensiegeriewe vir 64 mense op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pretoriusstraat 136, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink TheDOORSinn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 136, Mokopane, 0600, Limpopo