Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theescombe Self-catering Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Theescombe Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlein D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Skoon, netjiese verblyf. Ons het lekker gebly. Daar was wel geen water tydens beurtkrag nie. Sou graag hiervan wou geweet het voor die tyd en nie tydens beurtkrag uitvind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronstan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronstan C
Enkelreisiger

Awesome place and awesome service.

I mainly liked how modern the place was, and that it had everything I needed for self-catering. The electric blanket was my favourite and the braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda Q - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Q
Saam met vriende

Great stay!

Their rooms are clean and offer everything for self-catering. Rene is such a friendly person. We enjoyed our stay and definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Besigheidsreis

Pragtig, gerieflik, vriendelik en goeie waarde.

Baie vriendelik ontvang, alles is netjies en skoon. Sal beslis weer daar inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome, lekker, baie netjies, eienaars was baie gasvry. Ons gaan definitief weer daar kuier. Dankie Michael.

Die plek is baie baie netjies, lekker plaasgevoel, perde, skapies ens. Die plek is baie modern, ons het in Alwyn gebly. Skoon verlief geraak op die plek. Eienaars is baie vriendelik. Baie dankie julle, ons kom weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel ons kuier op 'n plaas!

Dit was so 'n lekker plaas atmosfeer met die perde en die plaasgeluide in die agtergrond. Tog het ons huis alles gehad wat ons nodig gehad het. Die ontvangs was baie welkom en ons het ons tyd daar baie geniet. Daar was loadshedding terwyl ons daar was en moet sê, alles was in plek om dit makliker te maak. Sal dit rerig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa L
Saam met vriende

We loved our stay! So refreshing and relaxing, the cottage is beautiful and so so neat! We had everything we needed, we loved the scenery and definitely coming back.

The scenery and atmosphere does one we, the staff are very friendly and was not in our way at all. The cottage is neatly and beautifully furnished. The area is safe as well. We are definitely looking at visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-weg 10, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffbeb86d68fc563ad036bda02762daa645ddbd403752c97898d278d5ce4d3f5b0977522b1e4089d52b7060689d647eb96a3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Schoeman Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.973625784843 25.479377277788
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem