Thembe Eco Lodge
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thembe Eco Lodge bied selfsorg-eenhede wat oopplan is en kampeerplekke en skuil teen 'n heuwel met 'n uitsig oor die Kwa-Mazambane Reservaat, in Kosi Bay se Maputu Vleiland, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir besoekers wat op soek is na gerieflike verblyf, 'n rustige atmosfeer en 'n pragtige omgewing naby al die doendinge.
Elke eenheid het 1 dubbelbed of 1 dubbelbed en 'n stapelbed (2 enkelbeddens op mekaar), en is toegerus met 'n badkamer met stort en aparte toilet, 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ander toebehore. Verder het elke eenheid ook 'n stoep met braaigeriewe en die kamers word elke dag deur die lodge se uitstekende personeel skoongemaak. Ons dan alles in ons vermoë om jou verblyf so rustig as moontlik te maak.
Die kampeerterrein is onder groot maroelabome en elke kamer is toegerus met sy braaiplek, 'n tafel en elektrisitiet met 'n lig en 'n muurprop. Thembe Eco Lodge het ook 'n omheinde swembad en 'n speelpark vir die kinders. Doendinge in die omgewing: visvang, voëlkyk, 4x4-roetes, wildkyk, wildritte, bootvaarte na die mere en veel meer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thembe Eco Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal