Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Views

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 administrasiefooi en R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

WiFi is beskikbaar teen ekstra koste.
Let asb.:
Die Thesen Island Homeowners Association (TIHOA) het 'n biometriese gebruikersheffing ingestel. Dit beteken dat daar 'n addisionele fooi per gas vir biometriese registrasie van toepassing is. Ten minste een gas in die groep is verplig om te registreer en die heffing van R97 te betaal.
Enige ekstra gaste wat registreer en die biometriese stelsel wil gebruik sal ook die heffing moet betaal.
Insittendes in voertuie hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle gaste in die groep moet ingevul word op die groepsleier se biometriese dokument. 'n Kopie van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ook ingesluit wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quill-eiland Q10, Thesen-eiland, Knysna, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrgaahPmbglWUAFVjLhmMRMBaRjNXtyZ3nXIT1ZAHfnjSUl5A0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6) Q10 Quill Island Thesen Islands 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049309315569 23.051706976166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang