Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@TheZoo

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Naughty Lemur @TheZoo
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed met katoenlinne. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, plafonwaaier en 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Urban Tiger @TheZoo
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed met katoenlinne. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, plafonwaaier en 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Red Panda @The Zoo
Vanaf
Vanaf R836
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

At The Zoo is in die hartjie van Johannesburg se mees gesogte historiese voorstad, Parkview, geleë. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Dié eenheid het ook 'n TV, WiFi en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
White Elephant @ The Zoo
Vanaf
Vanaf R856
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

White Elephant @ The Zoo is 'n ateljee-eenheid, ideaal geskik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daasr is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die oopplan-area het 'n klein eet- en werkstafel en 'n volledig toegeruste kombuisie in. Gaste kan kanale en films via Chromecast stroom. Die eenheid het ook WiFi. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, koffiemaker, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf toegerus. Basiese items word met aankoms voorsien. 'n Gedeelde wasarea met 'n wasmasjien, wasgoedrak en skoonmaakmiddels is tussen die eenhede beskikbaar. Verder is daar ook 'n privaat tuinare waar gaste kan braai. Daar is 'n klein kruie- en groentetuin by die ingang van die eenheid en gaste is welkom om daarvan te gebruik as dit gereed is. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Yellow Giraffe @ The Zoo Comfy 1-Bedroom Cottage
Vanaf
Vanaf R876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-kothuis het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, oond, stoof en yskas toegerus. Daar is WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad42a607e6a92eaa9751a468a5beeb6549deacd555cde2b98c532b96bed94896428d2e87f53ba2f986a0ca7569167a9c336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 83 Kilkenny Road Parkview 2192 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.165132341186 28.028254761342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang