Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@TheZoo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@TheZoo gastehuis is in Parkview, Johannesburg geleë en bied 'n rustige wegbreek. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkel of sakereisigers.

Dié gastehuis het 5 kamers wat elk 'n privaat badkamer het. Elkeen van hierdie kamers het slaapplek vir 2 gaste en het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit onbeperkte WiFi in. Gaste sal nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag met 'n battery as 'n rugsteunkragstelsel, asook 'n groot waterfilterstelsel het. Ontbyt en aandete is by die prys ingesluit en kan in die kamer of in die eet- en stoepareas bedien word.

Daar is verskeie geriewe op die perseel en sluit 'n biblioteek, bordspeletjies en ou musiekplate in wat in die eet- of stoeparea geluister kan word. Gaste kan 'n swembad en 'n welige tuin met voëllewe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Julia H
5.0
Excellent short stay. Excellent. Friendly, welcoming, helpful hosts, clean and comfortable, good facilities. They kindly did my laundry...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mahumeng M
5.0
Will definitely be back. A warm welcome and delicious dinner, thanks Charmaine. We also met the cute Zara!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Vian P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die slaapkamer was lekker warm in die winteraande, en die gasvryheid was wonderlik.
Aug 2024
Chris B
5.0
Volgens die twee gaste was die verblyf die hoogtepunt van hulle week. Die twee here wat daar gebly het, was so dankbaar vir die heerlike kos en gasvry...
Sien meer
Jul 2024
Charee L
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf. Vriendelike diens. Kos was uit die boeke uit. Uitstekende verblyf. Rustige atmosfeer. Stil area. Kos was uitstekend. Genoeg ekstr...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Charmaine Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Gaste dink @TheZoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad42a607e6a92eaa9751a468a5beeb6549deacd555cde2b98c532b96bed94896428d2e87f53ba2f986a0ca7569167a9c336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 83 Kilkenny Road Parkview 2192 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.165132341186 28.028254761342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang