Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@TheZoo

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@TheZoo gastehuis is in die boomryke Parkview, Johannesburg geleë en bied 'n rustige wegbreek. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, enkel of sakereisigers.

Dié gastehuis het 5 eenhede. waarvan drie selfsorg en twee gaste suites is. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Verblyf in die gaste suites sluit automaties 'n kontinentale ontbyt in, maar alle gaste kan ontbyt, middag-ete pakkies of aandetes geniet. 'n Volledige spyskaart word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit onbeperkte WiFi, addisionele snoeperye, en wasgoed fasiliteiet in. Gaste sal nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag met 'n battery as 'n rugsteunkragstelsel, asook 'n groot waterfilterstelsel het.

Daar is verskeie geriewe op die perseel en sluit 'n biblioteek, bordspeletjies en ou musiekplate in wat in die eet- of stoeparea geluister kan word. Gaste kan 'n swembad en 'n welige tuin met voëllewe geniet.

At The Zoo is binne loop afstand vanaf Zoo Lake, Johannesburg Dieretuin, Parkview Golfbaan en die militere museum. Die welbekende "Parkview Village" is minder as 1km weg, waar gaste heerlike restaurante en winkels kan besoek.

Parkview is 'n gesogte area, met maklike toegang tot Rosebank, Parktown, Melville en die stad. At The Zoo is ideaal vir gaste wat Wits Donald Gordon Hospitaal, Parklane Kliniek, Charlotte Maxele Hospitaal, Netcare Milpark sowel as Wits Universiteit en die Universiteit van Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clarisa V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik gasvry en vriendelik. Ons het in die Yellow Giraffe gebly. Hulle het ons so mooi gehelp, dit is naby Wits Donald Gordon Hospitaal waar my ma...
Sien meer
Okt 2024
Janine L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het verblyf baie geniet. Baie vriendelike ontvangs gehad en ons ontbyt is vir ons 'n wegneempakkie verpak. Hoogs aanbeveel.
Sep 2024
Alda R
5.0
Lekker gebly, gaan beslis weer daar inboek. Pragtige plek met puik diens.
Sep 2024
Julia H
5.0
Excellent short stay. Excellent. Friendly, welcoming, helpful hosts, clean and comfortable, good facilities. They kindly did my laundry...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mahumeng M
5.0
Will definitely be back. A warm welcome and delicious dinner, thanks Charmaine. We also met the cute Zara!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Charmaine Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Gaste dink @TheZoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad42a607e6a92eaa9751a468a5beeb6549deacd555cde2b98c532b96bed94896428d2e87f53ba2f986a0ca7569167a9c336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 83 Kilkenny Road Parkview 2192 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.165132341186 28.028254761342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang