Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thiart Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thiart Huis is 'n selfsorghuis wat op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë is en bied outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer. Dit is ideaal vir gaste wat uit die stadslewe wil wegbreek en 'n nederige, nostalgiese ervaring soek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Die huis lei ook na 'n stoep met buitesitplek.

Die Damrivierkamp is op die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë en is 'n hengelaarparadys met 'n wye verskeidenheid visspesies, soos geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook fantastiese watergate wat perfek vir swem en roei is. Gaste kan ook die Bôjaankop 4x4-roete aandurf wat na die bopunt van Bôjaankop gaan waar gaste 'n asemrowende uitsig oor die Klein-Karoo kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thiart Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA706120482b169b981994d7d8de5afdf4d3baf8346624f8a0d8ca7adb46b0b861f69d312edb5ab3031ab5ddc4d481af636b49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang