Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thiart Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thiart Huis is 'n selfsorghuis wat op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë is, en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat dateer uit die 1800's deurspek met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is. Dit is die ideale keuse vir gaste wat wil wegbreek van die stadslewe deur 'n nederige en nostalgiese ervaring.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die huis maak oop na 'n patio met buitesitplek, perfek om 'n oggend koppie koffie te geniet.

Vir die natuurliefhebber is die Damrivierkamp aan die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë, wat 'n hengelaarparadys is, wat 'n wye verskeidenheid visspesies bied, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook fantastiese watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop-4x4-roete ervaar wat jou na die bopunt van Bôjaankop neem, vanwaar jy asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thiart Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thiart Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA706120482b169b981994d7d8de5afdf4d3baf8346624f8a0d8ca7adb46b0b861f69d312edb5ab3031ab5ddc4d481af636b49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang