Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornbay Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 456 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Claudia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great. Very beautiful place. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustige atmosfeer en die see uitsig is fantasties. Die mense laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Stuart vir die mooi resensie, reis veilig en julle is altyd welkom. Weskus groete Michele & Janine

Braam L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlike 4 nagte. Baie lekker plekkie, ons het lekker gekuier. Die Dorado eenheid is perfek met die mooiste sonondergang uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Jaco H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig teen die see, by die see. Vars seelug met baie rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Jaco vir die mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Alta K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Plek waar enige persoon werklik kan afskakel en rus. Was vreedsaam en pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie vir die mooi resensie, veilig reis en hoop om julle te sien in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Elana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het 'n heerlike tyd by Thornbay gehad! Fantastiese ligging en uitsig. Fantastiese paar dae in Doringbaai! Die woonstel was skoon en netjies en 'n beter uitsig kan jy nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie Elana vir die mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Dorothy E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlik! Fantasties gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie Dorothy vir die mooi resensie, veilig ry en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Billy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker! Dit was 'n heerlike paar dae, ons sal baie beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Khalid G
1 nag
5.0
Des 2024

Value for money. Clean and well-furnished unit, directly opposite the ocean with a lovely view and fresh ocean breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you for the great review, travel safe and we hope to see you again in the future. West Coast regards, Michele & Janine

Tredoux B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik. Ons bly altyd lekker by Thornbay! Dit sal altyd ons keuse van verblyf bly in Doringbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, veilig ry en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 456

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Kusweg 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 4) 456 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang