Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornbay Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 448 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Billy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker! Dit was 'n heerlike paar dae, ons sal baie beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Khalid G
1 nag
5.0
Des 2024

Value for money. Clean and well-furnished unit, directly opposite the ocean with a lovely view and fresh ocean breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you for the great review, travel safe and we hope to see you again in the future. West Coast regards, Michele & Janine

Tredoux B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik. Ons bly altyd lekker by Thornbay! Dit sal altyd ons keuse van verblyf bly in Doringbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, veilig ry en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens, mooi uitsig veral sonondergange was besonders. Baie mooi, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Karin vir die baie mooi resensie, veilig ry en ons sien julle in die toekoms. Weskus groete Michele en Janine

Elsie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sentraal en baie gerieflik. Ja, dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Elsie vir die mooi resensie, veilig ry en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete, Peter en Michele

Silke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Basiftig walvisse vanaf jou stoep. Die ligging was fantasties. Ons het baie walvisse gesien vanaf ons stoep sit en kyk terwyl ons gebraai het. Alles was gerieflik en skoon. Die groot trekpleister was Fryers Cove wynkelder en ons het basies net by die heuwel afgerol daarheen. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Karin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netjies, vriendelik, veilig en ruim. Baie netjies, veel groter as verwag, reg op die see front en vriendelike diens. Fryer's Cove restaurant daar in Doringbaai en wynkelder ook so goed en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Karin vir die baie mooi resensie, reis veilig en ons hoop om julle weer te sien. Weskus groete Michele en Janine

Sandra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie geniet en word aanbeveel. Baie netjies en skoon. Alles beskikbaar in die eenheid. Bed goed! Vriendelike ontvangs. Kyk asb. of die buiteligte afgesit kan word, want dit was soos daglig in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Sandra vir die baie mooi resensie, julle was 3 dae hier julle moes vir ons dadelik kom sê het van die lig en ons sal dit afgesit het. Ek het vir Peter ingelig so hy sal kyk vanaand. Veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Eugene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Weskus rustigheid met die mooiste see en ligtoring uitsig. Thornbay is ideaal geleë in Doringbaai met die mooiste uitsig oor Frayers Cove en die ligtoring. Die massiewe rotse en see-uitsig is ook 'n wenner. Alles is netjies en skoon, toegerus met alles wat mens nodig kan hê! Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Eugene vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 448

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Kusweg 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 448 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang