Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Feathers Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik verblyf teen goeie waarde. Ek het lekker gebly. Was baie ontspanne. Mooi natuur en baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome verblyf. Lekker gebly. Puik verblyf, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Babeta; very polite, friendly. We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Babeta; very polite, friendly and helpful with notifications upfront. The cottage had everything we needed and more. The wood provided was a great plus. It's very modern, cosy and spacious. We definitely will be back for another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitsonderlike tevredenheid en waardering vir die moeite om die verblyf soos 'n tu. Ons wil opreg die gasvrou bedank vir die vriendelikheid en hulpvaardigheid met ontvangs na inkloktyd. Ons het ons verblyf tot so 'n mate geniet dat ons vir seker sommer gou weer gaan kom oorbly. Dit is voorwaar 'n pragtige plek wat met liefde en styl geklee is. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amos T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karli M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Huisie was besonders goed toegerus en het privaatheid gebied. Skoon, veilig en toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker gekuier, sal aanbeveel aan vriende. Mooi ontvangs, blyplek beskik vir alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Gerieflike verblyf. Baie skoon en netjies. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elfred F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly, beplan om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcF4ZO4vBfVHvWBfehD6VjHklrjl8VYU7WZF9WUGCf50YRNdsaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang