Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Feathers Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Three Feathers Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Puik verblyf teen goeie waarde.

Ek het lekker gebly. Was baie ontspanne. Mooi natuur en baie netjiese verblyf.

Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Awesome verblyf.

Lekker gebly. Puik verblyf, goeie waarde vir geld.

Bronwyn S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S

We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Babeta; very polite, friendly.

We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Babeta; very polite, friendly and helpful with notifications upfront. The cottage had everything we needed and more. The wood provided was a great plus. It's very modern, cosy and spacious. We definitely will be back for another stay!

Otto S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S

Uitsonderlike tevredenheid en waardering vir die moeite om die verblyf soos 'n tu.

Ons wil opreg die gasvrou bedank vir die vriendelikheid en hulpvaardigheid met ontvangs na inkloktyd. Ons het ons verblyf tot so 'n mate geniet dat ons vir seker sommer gou weer gaan kom oorbly. Dit is voorwaar 'n pragtige plek wat met liefde en styl geklee is. Nogmaals dankie.

Amos T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos T

Perfek.

Sien sterre.

Karli M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli M

Huisie was besonders goed toegerus en het privaatheid gebied.

Skoon, veilig en toegerus met alles wat jy benodig.

Pieter H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie lekker gekuier, sal aanbeveel aan vriende.

Mooi ontvangs, blyplek beskik vir alle benodighede.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Solly S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S

Gerieflike verblyf.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus.

Elfred F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elfred F

Alles wat mens nodig het.

Baie lekker gebly, beplan om weer te gaan.

Ryno K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno K

Alles perfek.

Netjies, skoon, modern en baie vriendelike ontvangs.

Lourens H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H

Skoon en netjies.

Baie praktiese uitleg. Skoon en veilig.

Tumelo D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo D

It was nice with friendly staff.

If I visit Langebaan again, I'm sure I will Three feathers again.

Glenda W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda W

Wow, fantasties, rustig, gasvry.

Sal beslis weer gaan. Rustige atmosfeer, netjiese cottages, vriendelike diens. Als was van goeie gehalte. Net die beste is goed genoeg vir hul gaste. En daai tuin. Alle dank aan die De Klerks en selfs Beiba. Baie dankie vir 'n fantastiese naweek.

Nandipha Nadia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha Nadia M

The cottage has all the equipment needs and is very big.

The place very neat and well organised.

Esterlita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterlita V

We love staying at Three Feathers.

We will back definitely!

Sonja N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Pragtig, skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Pragtig, skoon, netjies en veilig sal beslis weer van Three Feathers gebruik maak.

Nic H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H

Uitstekende waarde vir geld.

Een van die beste selfsorgverblyf waar ek nog tuisgegaan het. Ruim, netjies en goed toegerus. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Chantel F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel F

Asoluut waarde vir geld.

Ons het heerlik by Three Feather Cottages gebly. Dis 'n ongelooflike ligging. Stil en rustig, perfek om bietjie te gaan ontspan. In- en uitklok was moeitevry met 'n vriendelike ontvangs.

Mireille C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mireille C

Catered to our every need.

Great accommodation at a fantastic rate.

Tamzyn Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn Y

Perfect and very homely.

Only thing different from the images is the coffee tray displayed. Otherwise what you see is what you get. Braai area is large. Perfect, homely space for myself, my husband and our almost 3 year old. Was an absolute great stay. Will definitely return.

Bianca D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Uitstekende verblyfopsie.

Ons het baie lekker gekuier en kom definitief weer terug.

Rose F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose F

Wonderful stay.

Loved our cottage. Clean, spacious and comfortable. Even braai wood. Beautiful garden. Nice and private. Will be going back for a longer stay.

Eirin H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eirin H

A lovely and relaxing get away.

It was a lovely get away. Will definitely go back again. The cottage was clean and relaxing on the stoop with a fire going was so enjoyable.

Monique K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Dit was fantasties.

Die kothuis was so skoon en netjies en die atmosfeer so rustig. Sal definitief weer kom kuier.

Barry D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry D

Sal weer besoek.

Baie goed toegerus. Ons het verblyf geniet.

Katie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie G

Peaceful, calm, spacious and clean!

Babeta's communication was amazing, she sent a WhatsApp message with all the information and directions as well as what to do for check-in the day we were going to arrive. Our Self-Catering unit was gorgeous, very spacious, neat and clean. It had everything we needed, even braai wood, a heater, a fan and even two decks of cards which was such an awesome touch to enhance the holiday feeling you get when you arrive. The unit was far more beautiful in real life than on the photos, you can't get the feel of the gorgeous high ceilings with their wooden beams that add to the spacious, elegant atmosphere of the unit. The birds can be heard chirping from early morning and the terrace is filled with sunshine for most of the day. Thank you for a wonderful stay!

Nandipha M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M

Very comfortable, it felt almost like home.

Nice, quiet and secure place. Definitely value for money. Three feathers had everything one would require at home. I also liked the privacy that we got. Babeta was very nice and accommodating, we will definitely recommend the place.

Kelsey H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey H

Absolutely loved it!

Babeta at Three Feathers was so accommodating. She moved us to a slightly more out of the way cottage so that we could have our own space with our little dogs, and she was just so helpful throughout. The cottages themselves are in a beautiful, peaceful location and very close to beaches and restaurants/shops. They are well maintained and laid out beautifully. Really well worth the stay.

Tania I - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania I

Perfekte selfsorgeenheid.

Mooi, skoon en moderne selfsorgeenheid wat perfek geleë is. Bevat alles wat 'n mens nodig het. Perfek vir 'n lekker wegbreek!

Marius V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Uitstekend.

Die geriewe is puik, baie netjies en skoon. Die kombuis is volledig toegerus en die tuin versorg.

Dirkie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie K

This was a very beautiful, relaxed day and quiet venue.

We enjoyed the relaxed and clean venue and will be back here.

Solly S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solly S

Uitstekend.

Sal definitief weer besoek aflê. Skoon, netjies en goed toegerus.

Magdel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V

Rustig, veilig en netjies.

Die huisies asook die tuin is baie mooi netjies en goed uitgelê en onderhou. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar bly wanneer ons die geleentheid het en beveel definitief die verblyf aan.

Elize P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Aangename verblyf wat alles bied wat nodig is.

Babeta is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Jacoba M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Rustig en baie privaat.

Ons was daar vir 2 nagte. Dit was hopeloos te kort en ons beplan om in die toekoms vir langer te bly.

Elbe M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe M

Gemiddeld.

Lou stortwater in winter nie my idee van 'n lekker naweek nie.

Japie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C

Awsome

Baie vriendelik en behulpsaam

Three Feathers Cottages se terugvoer

More Japie,
Ons is bly julle het dit by Three Feathers Cottages geniet en hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Babeta

Three Feathers Cottages
Poche S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poche S

Fantasmagoriese atmosfeer.

Baie lekker en gemaklik.

Three Feathers Cottages se terugvoer

Goeiedag Poche
Baie dankie dat julle Three Feathers besoek het. Ek is baie bly julle het die tyd hier geniet.
Groete
Babeta

Three Feathers Cottages
Wicher T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wicher T

Lekker.

Sien sterre.

Carl P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P

It's a quiet, relaxed environment.

It's a beautiful place filled with lots of personal touches that you don't find even in other places, it really makes you feel welcome. Will visit any time again.

Gert E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Fantasties.

Beslis waarde vir jou geld. Stil, rustig, goed geleë, netjies, skoon, ek beveel enige iemand aan net om te gaan rus. Daar raas nie mense nie, geen honde wat blaf nie.

Connill P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connill P

Excellent!

Perfect getaway, excellent service from friendly owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Perfekte wegbreek, uitstekende diens vanaf die vriendelike eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nick H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H

Fantasties en 'n wonderlike ervaring.

Sal enige tyd weer terugkeer, voorwaar waarde vir geld. Pragtig geleë en baie ruim, alles wat 'n mens benodig om jou verblyf terdeë te geniet.

Rodney R W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R W

Very comfortable and well appointed.

Very comfortable and well-appointed unit worth every penny. Some traffic noise but not a hassle. Position gives easy access to Langebaan and the West Coast in general. Would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik en netjies.

Baie gerieflike en netjiese eenheid wat elke sent werd is. Bietjie geraas van die verkeer. Ligging bied maklike toegang tot Langebaan en die Weskus in die algemeen. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kosie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Baie netjies en goed toegeruste verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Babeta. Three Feathers is funksioneel toegerus en baie netjies. Dit is geleë in 'n stil gebied buite die die dorp. Almal was baie behulpsaam en goeie kliëntediens is vir seker hoog op hulle prioriteitslys.

Three Feathers Cottages se terugvoer

Goeie dag Kosie,

Baie dankie dat julle ons besoek het.
Altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang.

Groete
Babeta

Three Feathers Cottages
Leo C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leo C

Stunning place to stay.

Loved it just would have preferred a more comfortable bed. The bed was very uncomfortable.

Three Feathers Cottages se terugvoer

Hi Leo,
Thank you for the review. I'm not sure if you're referring to our queen-size bed, as we have had great compliments about the bed, it's a top-quality base and mattress, orthopedic premier ultra-deluxe. But if you're referring to the sleeper couch, then I'll understand, as it's more for children.
Thank you,
Babeta

Three Feathers Cottages
Frankwin S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frankwin S

Baie rustig en vredevol, dankie.

Dit is 'n baie lekker plek en ek sal binnekort weer kom. Dankie.

Three Feathers Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gekuier het en die tyd geniet het. Kom besoek ons gerus weer.

Three Feathers Cottages
Bernita B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Wonderlik!

Stunning plek en fantastiese diens!

Bea D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea D

Lieflike omgewing en ‘n mooi huisie wat alles bied!

Het die tydjie by Three Feathers baie geniet en sal graag ‘n volgende keer langer wil bly. Baie vriendelike diens en die huis is goed toegerus, modern en ruim.

Tarryn S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn S

Dit was absoluut Fantasties, vreegdevol en bo ons verwagtinge. So beautiful.

Ons het dit baie geniet. Dit was 'n wonderlike wegbrekie vir ons. Olifantskop is perfek vir tyd spandeer en die natuur in te asem. Three Feathers was amazing.

Three Feathers Cottages se terugvoer

Thank you very much. So happy if our guests are happy. Hope to see you again.

Three Feathers Cottages
Luke T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke T

Baie netjies, skoon en mooi.

Ons het baie lekker gebly by Three Feathers. Dit is baie mooi skoon en netjies met al die moderne afrondings wat jy nodig het. Daar was oorgenoeg hout om te braai wat 'n nice touch was en dis 'n mooi omgewing om te gaan draf met 'n Woolies net om die draai.

Luzelle A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle A

Beste vakansie van my lewe.

Ek en my gesin het 'n baie rustige tyd gehad.

Genevieve B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve B

Skoon,netjies en baie veilig.

Net die regte plek om te ontspan met geliefdes. Sal definitief weer kom!

Johan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlik en rustig!

Die "openbare" toilet is ietwat van 'n verleentheid! 'n Tipe van afskorting/deur word aanbeveel.

El-joh L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
El-joh L

Rustige plaasgevoel met 'n pragtige uitsig.

Verblyf was baie netjies, met 'n pragtige uitsig en rustige plaasatmosfeer. Enigste probleem was dat ons die huisie op die punt geboek het, maar toe die middelste een gekry het, wat nie 'n probleem sou wees as die bure nie geraas het tot 03:00 die oggend nie. Andersins was ons baie tevrede en sal dit vir seker aanbeveel.

Janene P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janene P

Rustig.

Die cottages was baie netjies en ten volle voorberei, ons het regtig net nodig gehad om ons strandhanddoeke te neem. Ons was ook baie beïndruk met die kliëntediens. Die ligging was net nie vir ons ideaal nie, te ver van die see en ons kon in die aande die disco musiek tot 03:00 in die oggend hoor. Die motors in die hoofpad is ook duidelik hoorbaar en steurend. Daar is ook baie vlieë - ek sal aanbeveel om kerse in die huisies aan te hou.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcF4ZO4vBfVHvWBfehD6VjHklrjl8VYU7WZF9WUGCf50YRNdsaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang