Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Feathers Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three Feathers Cottages is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af en dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Weskus en die magdom besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise en 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en - leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank in elke leefarea.

Die eenhede se kombuise is elk toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetareas en die sitareas het elk 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel het 'n uitsig oor die Equestrian Estate Long Acres en die noordelike kant van Saldanha. Die verblyf het 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer met voëls, perde en oop ruimtes vir voetslaan, stap en fietsry. Die gasheer en gasvrou, Leonard en Babeta, kom albei van die Weskus af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Derek M
Saam met lewensmaat
5.0
Soos om by ons eie huis te wees! Baie netjies, skoon, gerieflik en ruim eenheid met lekker kuierstoep. Die braaihout het ons lewe baie makliker gemaak...
Sien meer
Nov 2024
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf teen goeie waarde. Ek het lekker gebly. Was baie ontspanne. Mooi natuur en baie netjiese verblyf.
Sep 2024
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome verblyf. Lekker gebly. Puik verblyf, goeie waarde vir geld.
Sep 2024
Bronwyn S
Gesin met klein kinders
5.0
We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Babeta; very polite, friendly. We absolutely enjoyed our stay. A big thank you to Ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Otto S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike tevredenheid en waardering vir die moeite om die verblyf soos 'n tu. Ons wil opreg die gasvrou bedank vir die vriendelikheid en hulpvaar...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Feathers Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcF4ZO4vBfVHvWBfehD6VjHklrjl8VYU7WZF9WUGCf50YRNdsaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang