Three Flags Apartment 21
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prins Alfredstraat 347, Eenheid 21 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R599R479 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Flags Apartment 21 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf in hierdie stad in die Middellande.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n rusbank, TV en WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby restaurante, winkels en die Comrades Marathon House geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Prins Alfredstraat 347, Eenheid 21 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg Central Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prins Alfredstraat 347, Eenheid 21 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal