Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Apartments

Selfsorg
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n tafel en stoele buite.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Elke woonstel het sy eie stel reëls en regulasies om aangename verblyf vir almal in hierdie gedeelde omgewing te bied.
Behandel asb. die verblyf met dieselfde respek as wat jy jou eie huis sou behandel.
As jy iets breek, vervang dit asb. met 'n soortgelyke item.
Die handdoeke wat voorsien word, is vir gebruik in die woonstel, moet hulle asb. nie saamneem nie.
Gooi sigaretstompies in die asblik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank wat na 'n toegeboude stoep met sitplek lei. Gratis WiFi is ibeskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. insluit.

Huisreëls

Elke woonstel het sy eie stel reëls en regulasies om aangename verblyf vir almal in hierdie gedeelde omgewing te bied.
Behandel asb. die verblyf met dieselfde respek as wat jy jou eie huis sou behandel.
As jy iets breek, vervang dit asb. met 'n soortgelyke item.
Die handdoeke wat voorsien word, is vir gebruik in die woonstel, moet hulle asb. nie saamneem nie.
Gooi sigaretstompies in die asblik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. WiFi en 2 slim-TV's is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Elke woonstel het sy eie stel reëls en regulasies om aangename verblyf vir almal in hierdie gedeelde omgewing te bied.
Behandel asb. die verblyf met dieselfde respek as wat jy jou eie huis sou behandel.
As jy iets breek, vervang dit asb. met 'n soortgelyke item.
Die handdoeke wat voorsien word, is vir gebruik in die woonstel, moet hulle asb. nie saamneem nie.
Gooi sigaretstompies in die asblik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnoustie-laan 3, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c697a27c077610dd41272bd5ec3ce146cf639289324a776fce9a1acd62bd38141fd093190b7876e75af7f2467eec6f78674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 Carnoustie Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.6129726 26.8853519
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem