Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Matthys J
1 nag
5.0
Okt 2024

Sal weer daar oornag. Baie lekker oornag. Die werkende plaaservaring was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George H
1 nag
5.0
Okt 2024

Very pleasant. Just an overnight stay on the way to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pure plaas en rustig! Heerlik gekuier. Met ons aankoms gaan stap op die plaas. Baie mooi poue gesien, daar was een wit pou ook. Baie bokke en honderd lammertjies. Wat gebokspring, speel en mekaar se koppe stamp. Baie vriendelik gegroet en ontvang. Dit is beslis ons oorslaapplek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine F
1 nag
5.0
Sep 2024

Ontspannend en kalmerend. N pragtige lower groen oase met damme waarop eende lekker baljaar en die verskillende diere soos poue, skape, bokke, apies wat jy kan besigtig. En voëlgesang wat jou soggens wakker maak is hemel op aarde. Nicollette en haar familie het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Die eenhede is pragtig en skoon, ons het lekker saans op die stoep gesit en na die plaasgeluide geluister en jy vergeet sommer al jou probleme. Ek sal weer daar oorbly en langer bly, dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsarien A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was nou net vir 1 aand, maar ek kom weer. Definitief. Ek was heerlik verras met die pragtige huis agter die doringbome soos jy deurry na die huis toe. Dit het my sommer laat terugverlang na my kinderdae op die plaas. Ja, ek kom ook van die plaas en op 'n stadium het ons naby 'n skool gebly wat so weggesteek was agter die bome. En die boklammertjies. Ag moeder, die sagte gebler was nostalgies. Ek het dit geglo. Baie netjiese kamers en die lekker katelbed het my rustig langs my man aan die slaap laat raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie lekker en sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Absoluut vriendelike ontvangs en voel dadelik welkom. Heerlik warm geslaap met al die geriewe tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A very relaxed stay over with lots of peace nestled in nature. We had a comfortable stay at Three Sisters Guest Farm on a very cold winter's night. The room was cosy with a comfortable bed to curl up into. The guest house is well situated and easy to find just off N1 freeway. A very warm welcome from the reception, going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Stil, skoon en waarde vir geld. Ons is so dankbaar dat ons Three Sisters Guest Farm ontdek het! Dit is wonderlike waarde vir geld en is beslis van nou af ons eerste keuse vir oornagverblyf in die omgewing van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.894465547036 23.096179962158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang