Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Sisters Guest Farm is 900m van die N1 en bied rustige oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas onder aan die bekende Drie Susters-heuwels. Hierdie is die oorspornklike plaas Three Sisters waarop die benkende landmerk van die drie koppe is. Dit is die ideale opsie vir reisigers omdat dit so naby die N12 is wat na Victoria-Wes en Kimberley.

Hierdie gasteplaas bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste. Die meeste kamers het enkel- en driekwartbedddens terwyl sommige kamers dubbelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Alle linnegoed en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het ook 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 6 het egter 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.

Gaste het toegang tot die pragtige, groot tuin en die swembad. Verskeie plaasdiere sal gereeld hul verskyning maak en gaste kan ook draf of fietsry op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthys J
5.0
Sal weer daar oornag. Baie lekker oornag. Die werkende plaaservaring was 'n bonus.
Okt 2024
George H
5.0
Very pleasant. Just an overnight stay on the way to the coast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Cecile C
Saam met lewensmaat
5.0
Pure plaas en rustig! Heerlik gekuier. Met ons aankoms gaan stap op die plaas. Baie mooi poue gesien, daar was een wit pou ook. Baie bokke en honderd ...
Sien meer
Okt 2024
Josephine F
5.0
Ontspannend en kalmerend. N pragtige lower groen oase met damme waarop eende lekker baljaar en die verskillende diere soos poue, skape, bokke, apies w...
Sien meer
Sep 2024
Elsarien A
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was nou net vir 1 aand, maar ek kom weer. Definitief. Ek was heerlik verras met die pragtige huis agter die doringbome soos jy deurry na die huis ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Sisters Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.894465547036 23.096179962158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang