Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Sisters Guest Farm is 900 m van die N1 en bied rustige oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas onder aan die bekende Drie Susters-heuwels. Hierdie is die oorspornklike plaas Three Sisters waarop die benkende landmerk van die drie koppe is. Dit is die ideale opsie vir reisigers omdat dit so naby die N12 is wat na Victoria-Wes en Kimberley.

Hierdie gasteplaas bied slaapplek aan 2 tot 5 gaste. Die meeste kamers het enkel- en driekwartbedddens terwyl sommige kamers dubbelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Alle linnegoed en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het ook 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 6 het egter 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.

Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting. Gaste het toegang tot die pragtige, groot tuin en die swembad. Verskeie plaasdiere sal gereeld hul verskyning maak en gaste kan ook draf of fietsry op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rika L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige oase om by te rus na 'n lang dorre pad! Sien sterre.
Jan 2025
Judith B
Gesin met tieners
5.0
Wow, verblyf sal vir seker weer oorslaap. Awesome verblyf, mooi, netjies en skoon in kamers. Baie vriendelik en gasvry. Sal vir seker weer kuier.
Jan 2025
Amanda D
Saam met vriende
5.0
Pragtige rusplek knap langs die N1. Lekker gebly. Stil, rustig, pure plaas. Mooiste omgewing. Braaiplek en swembad pluspunte.
Jan 2025
Dino C
Saam met lewensmaat
5.0
A relaxing stop over with lovely gardens and beautiful scenery. Good, it was a beautiful little stop over.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sunell K
5.0
Rustig, verfrissend. Dit was die perfekte stop vir ons groot trek vanaf JHB na die Kaap. Die plek is baie mooi, skoon, goed geleë, en so rustig! Miche...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Sisters Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang