Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Grace S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker oorgebly. Baie gasvry. Baie lekker gekuier, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Kamers baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelik, netjies skoon! Lekker gebly. Vriendelik onthaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

A joyful moment. With the exception of a little frog under our bed, everything was perfect. The place was clean, and the breakfast in the morning was nice. The customer service was also excellent. There is, however, a need to improve WiFi as it was poor all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Hi Johannes. Thank you for your honest review. We really appreciate that. We will definitely try to "rehomen" the frog, as we haven't named it just yet . As for the WiFi, maybe you didn't connect to the right router? I was there now and got 100% reception. But thank you for pointing it out. I will make sure in the future all our guests know that we have 3 routers on the property to choose from. Warm regards and hoping to see you soon! Nicky & Staff @3XINN

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie mooi gastehuis wat op standaard is. Baie mooi interessante oornagplek en is vriendelik ontvang deur Reneé. Cinnamon kamer netjies en skoon. Die skuifdeur kan nie behoorlik sluit nie en sal aandag moet kry asb. Voorstel: Seep om breekware te was en 'n waterlek op die dak. Die ontbyt was heerlik en smaaklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Hi Johannes. Baie dankie vir jou opregte terugvoering. Ons waardeer die konstruktiewe kritiek. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het en die ontbyt geniet het. Ons gee definitief aandag aan die deur wat moeilik sluit asook die kondensasie op die plafon. Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Nicky

Sabina R
1 nag
4.2
Apr 2024

Was nice. Nice big bed. The issue was that there was no hot water. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Three Thymes Inn
Hi Sabina. The hot water system runs off a solar geyser and if the water drops below a certain temperature (e.g. no sun), there is a gas heater installed that supplies the unit with ample hot water. I'm not sure what went wrong in your case. It was a busy weekend and the guests before and after you never complained about that. You should have alerted me, please! I will call you to get more information. Regards, Nicky & Staff.

Paul V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie lekker en gerieflik. Goed toegeruste eenheid, baie netjies en skoon. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Goeiedag Paul, baie dankie vir julle lekke review. Dit se genoeg. Baie groete. Nicky

Jeanette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

What a lovely B&B! We had a lovely stay at Three Thymes Inn, the rooms were very comfortable and had everything we needed, and the host was very friendly and accommodating. Would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Hi Jeanette, Thank you so much for your honest review. We are grateful that you have picked up on our hard work! Hoping to see you again. Blessings, Nicky & Staff.

Jaycee V
1 nag
4.8
Nov 2023

Lekker dankie. Ek het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Kamer 1 het baie sleg na rook geruik. Ons het dit onder ontvangs se aandag gebring toe ons vertrek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Three Thymes Inn
Goeienaand Louis. Ek is baie jammer oor julle ondervinding met die kamer. Ek sal onmiddelik ondersoek instel. Daar word geensins rook toegelaat nie, maar met slegte weer (koud, reënweer) vind ons dat mense dit ongelukkig wel doen. Hulle word natuurlik onmiddelik gevra om die perseel te verlaat. Baie dankie in elk geval vir julle 4/5 resensie. Dit klink darem of ons iets reg gedoen het. Groete Nicky en Personeel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5b7nnUxE9RiAkCSPlhZwMRlWpdQC1bW1ljnmTC2kl0NxhWTuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang