Three Thymes Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Grace S - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker oorgebly. Baie gasvry.
Sandra V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jolize K - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies skoon!
Johannes P - Mrt 2024
Algehele gradering
A joyful moment.
Three Thymes Inn se terugvoer
Hi Johannes. Thank you for your honest review. We really appreciate that. We will definitely try to "rehomen" the frog, as we haven't named it just yet .
As for the WiFi, maybe you didn't connect to the right router? I was there now and got 100% reception. But thank you for pointing it out. I will make sure in the future all our guests know that we have 3 routers on the property to choose from.
Warm regards and hoping to see you soon!
Nicky & Staff @3XINN
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis wat op standaard is.
Three Thymes Inn se terugvoer
Hi Johannes. Baie dankie vir jou opregte terugvoering. Ons waardeer die konstruktiewe kritiek. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het en die ontbyt geniet het.
Ons gee definitief aandag aan die deur wat moeilik sluit asook die kondensasie op die plafon.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Nicky
Sabina R - Apr 2024
Algehele gradering
Was nice. Nice big bed. The issue was that there was no hot water.
Three Thymes Inn se terugvoer
Hi Sabina. The hot water system runs off a solar geyser and if the water drops below a certain temperature (e.g. no sun), there is a gas heater installed that supplies the unit with ample hot water. I'm not sure what went wrong in your case. It was a busy weekend and the guests before and after you never complained about that. You should have alerted me, please! I will call you to get more information. Regards, Nicky & Staff.
Paul V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Three Thymes Inn se terugvoer
Goeiedag Paul, baie dankie vir julle lekke review. Dit se genoeg. Baie groete. Nicky
Jeanette P - Mei 2023
Algehele gradering
What a lovely B&B!
Three Thymes Inn se terugvoer
Hi Jeanette,
Thank you so much for your honest review. We are grateful that you have picked up on our hard work!
Hoping to see you again.
Blessings, Nicky & Staff.
Jaycee V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker dankie.
Louis F - Jul 2023
Algehele gradering
Kamer 1 het baie sleg na rook geruik.
Three Thymes Inn se terugvoer
Goeienaand Louis.
Ek is baie jammer oor julle ondervinding met die kamer. Ek sal onmiddelik ondersoek instel. Daar word geensins rook toegelaat nie, maar met slegte weer (koud, reënweer) vind ons dat mense dit ongelukkig wel doen. Hulle word natuurlik onmiddelik gevra om die perseel te verlaat. Baie dankie in elk geval vir julle 4/5 resensie. Dit klink darem of ons iets reg gedoen het.
Groete Nicky en Personeel.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Megun B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was nie behoorlik ontvang nie en ons het maar die sleutel in die eenheid gelos toe ons uit is, want niemand het ons uitgesien nie. Daar is nie 'n ontvangs of enige iets nie.
Three Thymes Inn se terugvoer
Hi Megun. My opregte verskoning vir jou aaklige ondervinding. Ek sal defnitief probeer uitvind hoe en wat het gebeur. Kan nie glo jy was sonder elektrisiteit nie! Ons is op solar (noloadsheddingjipppieee!) en alhoewel ons in GURE weer die kragopwekker moet aansit, gebeur dit gewoonlik in die nag of op tye waar dit nie ons gaste affekteer nie. Ek sal waardeer indien jy vir my meer detail kan aanstuur of my toestemming verleen om direk met jou daaroor te kommunikeer.
Ons warm water en stowe is op GAS. As die bottel onklaar was, kon jy binne 5 minute gehelp gewees het as jy my net sou bel! Ons het TEN ALLE TYE genoeg gas op die perseel!
Ons poog om ons plekkies perfek skoon en higienies te he vir ons gaste. Ek sal meer detail van jou af waardeer aangesien jy ons 'n 2/5 gee vir "CLEANLINESS"?
Ons ontvangs is by die MAKUKU waar daar ook ontbyt gemaak en bedien word. Dit is skaars 10 meter van waar julle gebly het. Ek kan nie verstaan dat julle nie met my kontak kon maak nie. Weereens net 'n oproep ver indien ENIGE van my gaste ENIGE tyd iets versoek.
Lyk my net mooi NIKS het goed verloop vir julle nie..... wat ek eerlikwaar baie eienaardig vind.
Groete
Nicky & Personeel.
David J - Des 2022
Algehele gradering
Three Thymes Inn was legit die geld werd.
Three Thymes Inn se terugvoer
Baie baie dankie vir die opregte resensie. Ons is bly om te hoor mense bly lekker. Baie groete. Nicky en personeel.
Werner F - Des 2022
Algehele gradering
Nie sleg nie!
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Kobus L - Nov 2020
Algehele gradering
Ruim.
Deidre O - Okt 2020
Algehele gradering
It was great.
Carin M - Nov 2019
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en naby ons funksie wat ons moes bywoon.
Three Thymes Inn se terugvoer
Hallo Carin
Eerstens wil ek om verskoning vra vir die ongerief tydens julle verblyf by ons. Tweedens 'n bietjie perspektief oor genoemde aand van hoeveld donderstorms......
Die krag is uit om 20H45 - aan 00H50
U kom terug om 11H15 vanaf u funksie.
U stuur sms om my te se die tweede hek wil nie toe. Daar word niks genoem van 'n waterprobleem nie.
Daar was egter krag (en water) met u aankoms, asook die volgende oggend.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel. Dit word juis gebruik vir water toevoer. Dit kan ongelukkig nie die heeltyd hardloop nie, en word juis gebruik vir sulke gebeure. (ek het 11H00 reeds geslaap)
Ek voel regtig jammer oor die miskommunikasie en voel dit kon opgelos geword het. My voorneme is om vir SEKER te bele in 'n solarsisteem wat ons totaal onafhanklik van ESKOM gaan maak. Ek het reeds kwotasies ingekry en dit kan net nie meer anders nie. Soos ek nou hier sit op 'n vrydagaand is hier ladswaye beurtkrag.
Dankie in elk geval vir jou terugvoer. Ek sal omstandighede rondom kragonderbrekings beter kommunikeer in die toekoms. Jou bydrae help om kommunikasie met gaste op te skerp en sodoende beter diens te lewer.
Baie groete.
Nicky
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang