Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis
Weeksdagaanbod 50% af

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 050 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Thymes Inn bied veilige en bekostigbare oornagverblyf op 'n kleinhoewe in Pretoria-Oos.

Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi.

Elke dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Veilige, goed beligte parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Gaste sal ook baie naby aan trou-venues in die Tierpoort-, Bashewa-, Bapsfontein- en Grahamweg-omgewing wees. Avontuurlustige gaste kan Grootfontein MTB Park en Acrobranching besoek en sal ook naby die Woodlands Winkelsentrum, die Rietvlei Natuurreservaat, plaaslike winkels en talle kroeë wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Corne B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek vir die naweek. Three Thymes Inn was werklik net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek. Dis naby genoeg aan die stad om di...
Sien meer
Nov 2024
Grace S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorgebly. Baie gasvry. Baie lekker gekuier, baie gasvry.
Jul 2024
Sandra V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Kamers baie netjies, skoon en gerieflik.
Mei 2024
Johannes P
Saam met lewensmaat
4.8
A joyful moment. With the exception of a little frog under our bed, everything was perfect. The place was clean, and the breakfast in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johannes J
Saam met lewensmaat
4.4
Baie mooi gastehuis wat op standaard is. Baie mooi interessante oornagplek en is vriendelik ontvang deur Reneé. Cinnamon kamer netjies en skoon. Die s...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Three Thymes Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eab081896560d787205f1b42457f647ed84b7b65e2342261b57d88ffd79f50786115b35950717830fa3b7e4e2545c4ae5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang