Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 050 R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Thymes Inn bied veilige en bekostigbare oornagverblyf op 'n kleinhoewe in Pretoria-Oos.

Daar is 5 dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 3 kothuise wat elkeen slaapplek vir 3 gaste het. Die kamers en kothuise bied privaatheid en is almal uniek in hul ontwerp en uitleg. Elke kothuis het sy eie tuin-ingang. Dit is die ideale oornagplek vir diegene wat vakansie hou of oornagverblyf soek.

Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die verblyf het 'n kragopwekker en sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geraak nie.

Veilige, goed beligte parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Gaste sal ook baie naby aan trou-venues in die Tierpoort-, Bashewa-, Bapsfontein- en Grahamweg-omgewing wees. Avontuurlustige gaste kan Grootfontein MTB Park, Tierpoort Adventure Farm (TAF) en Acrobranching besoek en sal ook naby die Woodlands Winkelsentrum, die Rietvlei Natuurreservaat, plaaslike winkels en talle kroeë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Grace S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorgebly. Baie gasvry. Baie lekker gekuier, baie gasvry.
Jul 2024
Sandra V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Kamers baie netjies, skoon en gerieflik.
Mei 2024
Jolize K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies skoon! Lekker gebly. Vriendelik onthaal.
Okt 2023
Paul V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en gerieflik. Goed toegeruste eenheid, baie netjies en skoon. Goeie ligging.
Jul 2023
Jeanette P
Saam met vriende
5.0
What a lovely B&B! We had a lovely stay at Three Thymes Inn, the rooms were very comfortable and had everything we needed, and the host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Three Thymes Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5b7nnUxE9RiAkCSPlhZwMRlWpdQC1bW1ljnmTC2kl0NxhWTuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang