Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Thula Thula Private Game Lodge

Wildsplaas
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Thula Thula Private Game Lodge
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
R7 500
per eenh.
R7 500
per eenh.
R7 500
per eenh.
VOL
VOL
VOL
VOL
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie. Indien wel kan gaste gevra word om die perseel sonder 'n terugbetaling te verlaat en die deposito kan teruggehou word om boetes en uitroepfooie te dek.

Rook is binnenshuis verbode. Gaste moet asb. buite rook en van die asbakkies gebruik maak.

Gaste moet asb. enige items wat tydens hul verblyf gebruik is, terugneem na waar hulle dit gekry het en nie na ander eenhede skuif of buite los nie.

Let dat die breekskadedeposito gebruik sal word om enige skade, buitensporige skoonmaakuitgawes, of die koste om items te vervang wat na hul oorspronklike posisie teruggeskuif moet word, te dek.
Moet asb. nie aanvaar dat dit deel is van die vertrekskoonmaakfooi nie.

Breekskadedeposito's word 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal. Dit is die gas se verantwoordelikheid om hul bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling om te kan geskied.

Gaste moet asb. die deure en vensters toemaak wanneer hulle nie by die eenheid is nie, want ape en bobbejane kan skade veroorsaak en dit sal van die breekskadedeposito afgetrek word indien skade gedek moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R7 500
R 7 500 R 6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R7 500
R 7 500 R 6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooibergweg, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc157818b4ae176d96c32045ee60a445fda6d24715a4a5210d9635062afdf5587c757e6d12b514ed462ccec435e0513d96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 R516 Rooiberg Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.81311761144 28.103448062605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456