Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed, wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank in die kombuis en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank in die kombuis en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n toonbank in die kombuis en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dome bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dek met 'n houtvuur-warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat albei 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die ruim kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting.
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang