Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trenwyth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Inge V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Asemrowende mooi plek.

Alles was uitstekend. Ons het baie lekker gebly in die dome.

Jerome B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome B

Dit was awesome en die moeite werd. Ons gaan beslis terug vir 'n paar dae.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was presies soos op die fotos, skoon en netjies. Almal was vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n piekniek geboek en was impressed met die moeite van die opstel sowel as die kwaliteit van die kos wat ons bestel het. Ek wens net die piekniek-venue was 'n bietjie meer privaat. Miskien kan hulle ontbyt-opsies begin oorweeg. Die hot tub by Thunzi Bush Lodge & Country Lodge was baie nice, ons het lekker ontspan. Die plek is baie rustig en vredevol, perfek vir 'n wegbreek van die besige lewe. Die personeel en die werkers was baie behulpsaam gewees, hulle het 'n ekstra myl geloop vir ons.

Michael A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael A

Relaxing.

Very peaceful and lovely location.

Chris S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Baie rustig en mooi.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig. Baie stil. Yskas en dakwaaiers is net baie vuil. Lys van aktiwiteite kan beter vertoon word.

Lailany F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lailany F

It was amazing.

My husband and I went there for a couple of days for our mini-moon and it was wonderful. It's such a beautiful and peaceful place, perfect to relax and unwind. The individual chalets are perfectly setup for privacy. So much to see and do there. The staff tends to every detail and they are so very friendly and helpful. Definitely going back again.

Mauritz R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz R

Was amazing. Ek gaan definitief weer terug.

Ek was in Hornbil en dit was privaat, skoon en 'n amazing uitsig.

Leon L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leon L

Not a venue for a break.

Very poorly maintained. Possibly not been cleaned is months.

Linda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Ontspannend

Sal volgende keer langer wil bly om die staproete en pragtige swembad meer te benut.

Dean M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean M

Baie rustig en afgesonder van geraas.

Lekker wegbreek om jou siel te rus. Netjiese chalets met privaatheid.

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge se terugvoer

We are very pleased that you had a wonderful stay with us at Thunzi Bush Lodge and we hope to welcome you back soon.

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Wynand S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Pragtig in die natuur

Absoluut lieflike verblyf, diep in die bos, met alles wat mens nodig het. Sal sterk aanbeveel.

Hugo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S

Luukse verblyf in 'n houtchalet tussen die bosse en bome.

Lekker privaat.

Graham F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham F

Wonderful stay at Thunzi.

Lovely place tucked away in a secluded valley a few minutes from the beach. Pretty dams on the property and a lovely hike through the forest. Very peaceful and safe. We stayed in Nguni Chalet which was superbly kitted out with a wonderful view. Very relaxing and a definite recommendation.

Raymon C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymon C

Fabulous place to stay at.

This is one of the most amazing places we’ve ever stayed. The tranquility and fresh air is the ultimate of going to Thunzi. Well worth to spend your time here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek om by te bly.

Dit is een van die ongelooflikste plekke waar ons nog ooit gebly het. Die rustigheid en vars lug is die toprede om na Thunzi te gaan. Dit is die moeite werd om jou tyd hier te spandeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ian E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian E

A great place to relax and unwind. Great service too!

We received a warm welcome on arrival. The chalet was well positioned and provided adequate privacy. Staff were friendly and efficient.

Andrea D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Ongelooflik mooi.

Die lodge was maklik om te kry, Rose was gaaf en baie behulpsaam. Die eenheid is pragtig en baie netjies. Alhoewel ons net een nag gebly het, het ons baie lekker geslaap. Baie dankie aan almal.

Karin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Rustige atmosfeer, afgesonder van mense, tyd om te herlaai in mooi omgewing.

Regte plek as jy behoefte het om alleen saam met gesin te ontspan.

Pieter M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

'n Stukkie hemel op aarde!

Dit was die wonderlikste uitspan ooit! In die bos, twee km van die see, ses km van die restaurante, lekkerste swembad om in af te koel! Die kamers is 5 ster ingerig! Die beddens en beddegoed hemels! Badkamers om van te droom en volledige ingerigte kombuis. Maar die beste was die stilte, die voëlsang en net om te rus. Hemels.

Stefan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Hoogs aanbevole wegbreek.

Puik verblyf, baie privaat en enige natuurliefhebber se wegbreek.

Rolene F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene F

Quiet getaway.

We had a wonderful time at the lodge and thank you Rose for your warmth and helpfulness. The room was spotless and very adequate for our stay. If you want to breakaway, this is the place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil wegbreek.

Ons het heerlik gekuier by die lodge en dankie, Rose, vir jou hartlikheid en behulpsaamheid. Die kamer was vlekkeloos en voldoende vir ons. As jy wil wegbreek, is dit die plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theo L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L

Baie netjies, goed geleë en veilig.

Thunzi is so naby aan die rumoerigheid van die stad, maar tog ook so ver. Die ligging is perfek met uitsonderlike natuurskoon. Dit is baie rustig, die eenhede is goed toegerus, en netjies en die diens is goed. Die braaigeriewe kort wel bietjie aandag.

Ester B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester B

Beautiful scenic setting.

Well equipped, picturesque accomodation. It's great for a weekend getaway.

Ryno T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno T

Rustig en pragtige natuur.

Netjies oord. Pragtige natuurskoon. Baie voëllewe. Netjiese skoon goed ingerigte chalets. Baie lekker privaat boma om in aand te braai. As jy stilte en natuur soek om net te rus is dit die plek vir jou.

Werner S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S

Rustig en stil in ‘n pragtige omgewing.

Akkommodasie en perseel is netjies en skoon. Net oorgeslaap vir besigheid. Sal graag langer wou bly om meer te verken.

Marius M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Baie rustig en mooi.

Ideale naweekwegbreek-verblyf.

Dina W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina W

Heerlik, netjies, skoon.

Heerlik, pragtig, skoon, goeie diens.

Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Thunzi Lodge fantasties.

Great plek, baie mooi units, beste braaiplekke wat ek nog gesien het vir die tipe lodges. Rêrig 'n awesome plek, was my derde keer en nog net so goed.

Melindi K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi K

Net wat ons nodig gehad het!

Thunzi Bush Lodge het 'n rustige atmosfeer, perfek vir 'n vinnige wegbreek van vandag se besige lewe. Die privaatheid wat elke huise het is baie oulik, voel of jy in jou eie "bubble" kuier. Hulle het goeie diens, 'n mooi uitsig en netjiese blyplek. Sal beslis weer teruggaan.

Liesl S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Beste toegeruste eenhede ooit!

Wat 'n pragtige omgewing en die eenhede was fantasties toegerus met als wat jy moontlik kan nodig hê. Sal verseker terug kom!

Lida S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida S

Dit was a whoa ervaring.

Uitstekende waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Meeste voëls wat ons nog gesien en gehoor het. Werklik 'n hoogtepunt naweek en ons gaan ten minste 1 maal per maand weg.

Marlene V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Fantasties. Baie mooi, baie luuks. Skoon.

Die kamers was pragtig en luuks, ten volle toegerus, baie netjies. Ons het baie lekker geslaap en gekuier daar. Sal die plek beslis aanbeveel.

Hugo S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

As jy hou van die natuur en voëllewe kan jy nie beter doen as Thunzi nie - fantastiese geriewe en omgewing.

Die akkommodasie was gerieflik en goed toegerus. Die diens was baie vriendelik. Maar die beste bate was net die omgewing - mens is privaat, tussen die bome en daar is lekker staproetes en volop voëllewe. Hoogs aan te beveel.

Amanda M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

A beautiful restful place to be in nature near Port Elizabeth.

We enjoyed being in the Thunzi Bush Lodge. The treehouse was comfortable being a little small with all te furniture. Not all the fittings were in order. We reported it to management but tey did not seem to be very interested. All in all we had a lovely stay, with a nice braai, lovely view and facilities to swim en walk.

Roelien N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien N

It was the best ever.

All in one, the wild nature and the sea. We did the hiking trail, and it was amazing. The view from the top of the mountain was wonderful. I loved every second at Thunzi. Will definitely come again.

Annemarie C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C

Baie mooi en baie lekker!

Thunzi Bush Lodge is 'n weggesteekte klein juweeltjie! So goed vir mens se siel, regtig 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan.

Sonia D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D

Peaceful getaway!

Thunzi was an ideal break from the city to celebrate our wedding anniversary in peace and quiet, without having to travel far out of PE. Our picnic supper was delicious and memorable. The view from our balcony over the wetlands was beautiful. The chalet had all we needed and was clean and comfortable. We did not make use of the boma, but over a longer stay we definitely will. Maitlands Beach, a short drive from Thunzi, is a favourite spot of ours as well. I would recommend Thunzi to anyone wanted some peace and quiet, and a refreshing rest.

Annemarie S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Dit was 'n ongelooflike belewenis. Skoon, netjies en gerieflik met alles wat nodig is!

Ons sal die oord enige tyd aanbeveel. Dit is privaat met 'n wonderlike uitsig. Die geriewe in die huisie is wonderlik.

Mm O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mm O

'n Ongelooflike ervaring in die bos!

Vriendelike diens. Uitstekende diens van LekkeSlaap! Kan dit aanbeveel.

Beatrix D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D

Rus en vrede.

Lieflike, ruim en skoon kothuis. Lekker geswem, gestap en vis gevang!

Pieter O - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

What a lovely relaxing place

The cottage that we stayed in was absolutely immaculate. The staff were friendly at all times, and last but not least the view was fantastic with a wide variety of bird life! We also ran into some small wildlife who were between the cottages. I would suggest this place to anyone at any time. We are definitely going back.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAkNHKTfN8cxF348kTKD2tFARDTvT1EtDSEQlynkUoHLvu30GXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Maitland Road Thunzi Bush Lodge 6018 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.975951245176 25.319395959378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang