Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowende mooi plek. Alles was uitstekend. Ons het baie lekker gebly in die dome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was awesome en die moeite werd. Ons gaan beslis terug vir 'n paar dae. Ons het baie lekker gebly. Die plek was presies soos op die fotos, skoon en netjies. Almal was vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n piekniek geboek en was impressed met die moeite van die opstel sowel as die kwaliteit van die kos wat ons bestel het. Ek wens net die piekniek-venue was 'n bietjie meer privaat. Miskien kan hulle ontbyt-opsies begin oorweeg. Die hot tub by Thunzi Bush Lodge & Country Lodge was baie nice, ons het lekker ontspan. Die plek is baie rustig en vredevol, perfek vir 'n wegbreek van die besige lewe. Die personeel en die werkers was baie behulpsaam gewees, hulle het 'n ekstra myl geloop vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Relaxing. Very peaceful and lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig en mooi. Baie lekker gebly. Mooi uitsig. Baie stil. Yskas en dakwaaiers is net baie vuil. Lys van aktiwiteite kan beter vertoon word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lailany F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

It was amazing. My husband and I went there for a couple of days for our mini-moon and it was wonderful. It's such a beautiful and peaceful place, perfect to relax and unwind. The individual chalets are perfectly setup for privacy. So much to see and do there. The staff tends to every detail and they are so very friendly and helpful. Definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz R
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Was amazing. Ek gaan definitief weer terug. Ek was in Hornbil en dit was privaat, skoon en 'n amazing uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2022

Not a venue for a break. Very poorly maintained. Possibly not been cleaned is months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ontspannend Sal volgende keer langer wil bly om die staproete en pragtige swembad meer te benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie rustig en afgesonder van geraas. Lekker wegbreek om jou siel te rus. Netjiese chalets met privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trenwyth
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
We are very pleased that you had a wonderful stay with us at Thunzi Bush Lodge and we hope to welcome you back soon.

Wynand S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Pragtig in die natuur Absoluut lieflike verblyf, diep in die bos, met alles wat mens nodig het. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trenwyth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAkNHKTfN8cxF348kTKD2tFARDTvT1EtDSEQlynkUoHLvu30GXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Maitland Road Thunzi Bush Lodge 6018 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.975951245176 25.319395959378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang