Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zilette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker en baie netjies. Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Groot plesier, Zilette. Bly julle het dit geniet. Hopelik ontmoet ek julle 'n volgende keer. Groete, Lindi

Ericka J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great. Thank you for a lovely stay. The hosts are friendly and very welcoming. A lovely and safe establishment; I will highly recommend it and will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
You will always be welcome!

Reinette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige, skoon plek! Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi ingerig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde, Reinette. Was lekker om julle hier te ontvang.

Judy Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

The Stables huisie het baie karakter. Pragtige perde wat naby wei is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Judy. Bly julle het die rustige plaasatmosfeer en perde geniet. Groete, Lindi.

Coba V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vriendelike diens, netjiese, stil en baie gerieflike kamers. Dit is die tweede keer wat ons by Tierra Pequena bly en ons geniet dit altyd. Baie gerieflike kamer met 'n heerlike stort en bad. Baie rustig en stil vir uitstekende rustyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, Coba. Dis altyd aangenaam om julle hier te ontvang. Groete, Lindi.

Johannes F
1 nag
5.0
Mei 2024

Puik. Lekker gebly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, Joe. Bly dat jy dit hier geniet het. Mooi bly tot 'n volgende keer. Lindi

Nerena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Will go back for sure! We had a wonderful stay! The cleanest place we ever stayed at. Service is excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Wow Nerena. Thank you for the lovely compliment. Regards, Lindi.

Michelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige atmosfeer en warm gasvryheid. Tierra Pequena B&B is beslis vir die reisiger wat van rustigheid hou. Eienaar/s was baie gasvry en het ons privaatheid gerespekteer. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Michelle. Gaste se privaatheid is altyd vir ons 'n prioriteit. Ons is trots 4 ster gegradeer deur die toerismeraad en R670/aand vir so kamer, met Egiptiese linne, lugversorging, 'n ligte kamer-ontbyt met filterkoffie en suiwer vrugtesap, verdien kwalik 'n 1. Ons is hartseer verras.

Jacques O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik en rustig. Dankie Lindi en jou span, dit was regtig 'n plesier om by julle te bly. Ek kan regtig die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, Jacques. Bly jou ma het dit so baie geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.

Eric D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld en baie rustig. Ja, dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
So bly julle het die rustigheid hier by ons geniet, Eric.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang