Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Llewellyn A - Okt 2024
Algehele gradering
Lovely host, very friendly.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Glad you finally arrived safely and that your little one enjoyed the open spaces.
Yolande B - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis, was baie tuis!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Yolande. Baie bly julle het dit hier geniet. Kom ons hoop vir 'n baie besige Aardklop in 2025! Jou plekkie is klaar bespreek!
Mariana S - Sep 2024
Algehele gradering
Will definitely stay at Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate again.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Mariana. Was lekker om julle hier te hê. Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir die mooi woorde!
Sonja M - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Sonja. Bly julle het dit geniet! Julle sal altyd welkom wees.
Zilette L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Groot plesier, Zilette. Bly julle het dit geniet. Hopelik ontmoet ek julle 'n volgende keer. Groete, Lindi
Ericka J - Aug 2024
Algehele gradering
Great.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
You will always be welcome!
Reinette H - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Reinette. Was lekker om julle hier te ontvang.
Judy Z - Mei 2024
Algehele gradering
The Stables huisie het baie karakter.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Judy. Bly julle het die rustige plaasatmosfeer en perde geniet. Groete, Lindi.
Coba V - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese, stil en baie gerieflike kamers.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Coba. Dis altyd aangenaam om julle hier te ontvang. Groete, Lindi.
Johannes F - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Joe. Bly dat jy dit hier geniet het. Mooi bly tot 'n volgende keer. Lindi
Nerena M - Mei 2024
Algehele gradering
Will go back for sure!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Wow Nerena. Thank you for the lovely compliment. Regards, Lindi.
Michelle F - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en warm gasvryheid.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Michelle. Gaste se privaatheid is altyd vir ons 'n prioriteit.
Ons is trots 4 ster gegradeer deur die toerismeraad en R670/aand vir so kamer, met Egiptiese linne, lugversorging, 'n ligte kamer-ontbyt met filterkoffie en suiwer vrugtesap, verdien kwalik 'n 1. Ons is hartseer verras.
Jacques O - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Jacques. Bly jou ma het dit so baie geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.
Eric D - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
So bly julle het die rustigheid hier by ons geniet, Eric.
Hannes W - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie, Hannes. Jammer vir die trauma wat julle padlangs moes beleef. Hoop die rugby het daarvoor opgemaak. Groete, Lindi
Annamarie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese, stylvolle verblyf in 'n stil deel van Potchefstroom.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Annamarie. Bly julle kon die stilte en gerief hier by ons geniet. Groete, Lindi.
Leon V - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, stil en alles word voorsien soos op webtuiste.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi kompliment, Sonja. Soos gewoonlik is julle altyd welkom. Sonkrag is voorwaar 'n redding in hierdie beurtkrag tye. Tot 'n volgende keer.
Christine V - Feb 2024
Algehele gradering
I will definitely go there again.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thank you Christine. Glad you could get a good rest here in the 'quietness' of Tierra Pequena. Hope to see you again in the future. Kind regards, Lindi
Marthie J - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie akkommodasie. Gerieflik geleë. Gasvrye eienaars.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Marthie. As ons nie vol bespreek was daardie naweek nie, sou ons jou met liefde na 'n ander eenheid toe geskuif het. Ons gaste se gerief is vir ons absoluut prioriteit. Die spesifieke kamer is ons enigste kamer wat nie 'n buitedeur na die tuin het nie (soos aangedui op ons inligting). Aangeheg aan die kamersleutels is wel 'n sleutel van die patiodeur vir vrye toegang tot die tuin. Vriendelike groete, Lindi
Rassie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies & ruim. Privaat. Veilig. Puik klientediens.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Rassie. Bly julle het die aand hier by ons geniet. Vriendelike groete, Lindi.
Warren B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely experience. Need a small break? This is the place!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Warren. Glad you could relax for one day here on our 'little farm'. Regards, Lindi
Evett Julianna P - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely venue.
Eddie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly and excellent personal attention.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thanks for the kind words, Eddie. It is appreciated. We advertise 'At the Stables' with OpenView TV, whereas the rest of the guest house has Premium and Compact Plus packages. The intent with the farmhouse is to encourage families to come together and talk to one another while having a braai on the stoep or just sitting outside admiring the countryside and stars.
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
The best experience ever.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thank you, Daniel. Glad you enjoyed the tranquility and spacious garden. Blessings for 2024. Regards, Lindi and staff.
Eleen D - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs. Dit was stil en baie netjies.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Eleen. Bly ek kon julle uithelp daardie aand. Voorspoed vir 2024 vir julle. Lindi
Ansie P - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Rustige en veilige verblyf. Sal weer daar bly.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Ansie. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te verwelkom. Bly julle het dit geniet. Groete, Lindi
Claudia B - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxed.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
It was only a pleasure, Claudia. Glad you enjoyed your stay. Kind regards. Lindi
Yolande B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Ongelooflik vriendelike eienaars.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Yolande. Bly julle het die week hier by ons geniet tydens Aardklop. Hoop ons sien julle volgende jaar weer!! Vriendelike groete. LIndi
Ermien B - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Ermien. Bly julle het dit geniet. Groete, Lindi
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, amper plaas atmosfeer.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Johan. Bly jy het die stilte geniet. Die 3 hane kry binnekort nuwe base. Groete. Lindi
Louw J - Aug 2023
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Louw. Bly julle het dit hier geniet. Groete. Lindi
Rudi J - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Rudi. Bly julle het die stilte en plaasatmosfeer geniet. Groete, Lindi.
Jaco C - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier en baie mooi blyplek.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Jaco. Dit word opreg waardeer. Groete. Lindi
Leon V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese kamer in stil omgewing.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Sonja. Baie bly julle het die stilte hier by ons geniet. Groete. Lindi
Kenny S - Mei 2023
Algehele gradering
Dankie! Baie gemaklik en lekker.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Kenny. Julle en julle pragtige 2 seuns is enige tyd welkom. Groete. Lindi
Marilize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oase in Potch.
Margaret D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige en ontspanne verblyf.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Margaret. Julle sal altyd welkom wees. Mooi bly tot 'n volgende keer. Groete, Lindi.
Francois J - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy wil hê.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Francois. Bly julle het die stilte geniet. Dankie vir die mooi woorde. Groete. Lindi
Karina M - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Karina. Om daardie rustige atmosfeer te geniet, is Baillie Park maar altyd 'n beter roep as in die middestad self. Gelukkig is ons slegs 1.5 km van die Mooirivier Mall af. Bly julle het julle verblyf hier by ons geniet. Groete, Lindi
Carina B - Apr 2023
Algehele gradering
Ruim en netjies met 'n baie vriendelike gasvrou.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Carina vir die mooi woorde. ir daardie rus, vrede en stilte en natuurlik spasie, ry mens maar die 1 km verder, vir daardie lekker slaap. Mooi bly tot 'n volgende keer. LIndi
Angelique E - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute bliss!! Baie gasvry.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde. Angelique. Dis altyd lekker om julle hier te he. Groete tot 'n volgende keer. Lindi
Andre A - Des 2022
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Riaan V - Nov 2022
Algehele gradering
Vrede en vreugde.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Riaan en familie. Ons is baie bly julle het dit so geniet hier by ons "plasie". Dankie ook vir die opmerking dat ons grondpad beter lyk en ry as die dorp se teerstrate. Julle sal altyd weer welkom wees. Veilig wees tot ons mekaar weer sien. Groete, Lindi
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Christa. Bly julle kon 'n bietjie ontspan. Groete, Lindi
Rika T - Nov 2022
Algehele gradering
Dit voel soos by die huis.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Rika. Bly julle het dit geniet. Groete. Lindi
Francois D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Francois. Baie bly julle het dit geniet hier by ons. Dankie vir die vriendelike woorde. Hartlike groete. Lindi
Leon S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel in die stad.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Leon. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet.
Groete
Lindi
Nicoline V - Okt 2022
Algehele gradering
Familie wegbreeknaweek.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Nicoline. Julle sal altyd welkom wees om terug plaas toe te kom. Groete, Lindi.
Anthea O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier saam met familie.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang, Anthea.
Julle sal altyd welkom wees.
Sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Lindi
Jaco J - Aug 2022
Algehele gradering
Terug in tyd.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Jaco. Julle sal altyd welkom wees hier by ons.
Joanette C - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike en warm verwelkoming.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Joanette. Groete. Lindi
Nicole L - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay. Room had everything I needed and more.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thank you Nicole. It would only be a pleasure to have you back. Best regards, Lindi
Surette S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Surette. Dit was heerlik vir ons om dit gemaklik vir julle hier te maak. Bly julle het dit so geniet. Tot 'n volgende keer. Lindi
Elzette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Elzette. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Lindi.
Marinda W - Nov 2022
Algehele gradering
Presies wat ons benodig het!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Marinda. Bly julle het julle tydjie hier saam met die familie so geniet. Dit is nou maar eenmaal net rustiger met soveel spasie om 'n mens. Groete tot 'n volgende keer. LIndi
Nick C - Okt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Elmarie. Dankie vir julle getroue ondersteuning. Dit maak ons harte sommer warm klop. Die rustigheid, kalmte, spasie en plaasatmosfeer wat almal so waardeer maak op vir die 15min rit Bult toe. Tot 'n volgende keer. Vriendelike groete. Lindi
Bernard F - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename ondervinding. Ontvangs was vriendelik en die kamer skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer daar oorslaap.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, Fernette.
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Jeanne E - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was aanvaarbaar.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Jeanne. Tot 'n volgende keer, mooi bly.
André P - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie.
Annalie L - Des 2021
Algehele gradering
Rustigste plekke met plaasgevoel.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Annalie. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Groete, Lindi.
Elmarie K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, gemaklik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Elmarie, vir die mooi woorde. Ons is bly julle het lekker gebly ten spyte van al die (moet ek byvoeg) welkome reën. Geseënde Kersfees vir julle almal.
Nicola G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, idillies.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Nicola. Dit was goed om julle weer te sien en hier te huisves - die keer in die Geskiedkundige voormanshuisie. Bly die kleintjies (en natuurlik julle) het dit so geniet. Julle moet 'n geseënde Kersfees geniet.
Johann M - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en still. Baie netjies en pragtige uitsig en dekor.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde Johann. Marina het dit baie geniet.
Groete tot 'n volgende keer.
Lindi
Corrie V - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, baie skoon en netjies.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Corrie, bly julle het dit het die plaashuis geniet!!! Sien gou weer!
Lindi
Alecia D - Jan 2021
Algehele gradering
Vreeslik baie geniet.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie. Die plaashuis blyk 'n groot gunsteling te wees so tussen die perde. Ja, die perde is terug. Sterkte met die tennis verder. Groete Lindi
Liezl B - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte verbyf en gasvrye ontvangs.
Helgaard T - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig en gemaklik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Helgaard. Jy sal enige tyd welkom wees. 'n Mooi jaar verder vir jou.
Marlett G - Jun 2021
Algehele gradering
Snoesige slaapplek teen die koue in Potch!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Marlett. Waardeer. Bly julle het lekker warm geslaap. Skons was ongelukkig nog nooit op die menu nie, maar ons het wegbeweeg van die soet muffins na Rolletjies/beskuit saam met die jogurt, muesli, graanvlokkies, vrugte, vrugtesap en filterkoffie in die kamer.
Mike K - Nov 2021
Algehele gradering
Aangename plek.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Mike. Jammer jy het gevoel ons is net 'n 3 werd dis 'n eerste vir ons, maar ons neem alle terugvoer ernstig op en streef daarna om net die beste diens te lewer. Ons is trots om te kan se dat Wynnestr se inwoners self die straat nou laat opknap het en dit uiteindelik slaggatvry is, net soos daar by julle in die Kaap. Vriendelike groete. Lindi en Saartjie
Marlize E - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Marlize, vir jou mooi woorde. Dit beur mens op en motiveer ons om nog harder te probeer om dit vir ons gaste aangenaam te maak. Mooi bly tot 'n volgende keer. Groete, Lindi en Saartjie.
Jaap V - Jan 2020
Algehele gradering
Die gastehuis is in 'n rustige area geleë met plaas-atmosfeer.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Jaap. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Jan en Lindi
Charmaine B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, kwaliteitlinne, het lekker gebly.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Nora R - Sep 2019
Algehele gradering
Beste B&B ooit!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, Nora. Dit doen ons harte goed om te weet ons gaste is gelukkig. Vriendelike groete, Jan en Lindi.
Elmarie M - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Elmarie. Bly dat alles hier was wat julle nodig gehad het.
Vriendelike Groete,
Lindi en Saartjie
Rudie C - Sep 2019
Algehele gradering
Ons eerste verblyfkeuse in Potchefstroom.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Rudi vir die vertroue wat julle in ons stel. Dit doen ons gemoed goed om te weet ons gaste is uitgerus en gelukkig. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Lindi en Saartjie
Neels V - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Neels. Ek hoop om jou gou weer te sien. Groete, Lindi.
Andre B - Aug 2019
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Andre. Julle is altyd welkom hier. Baie dankie vir julle getroue ondersteuning.
Vriendelike groete, Lindi.
Susanna Louisa V - Mei 2019
Algehele gradering
Perfekte gastehuis om in Potch te oornag!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde San.
Vriendelike groete,
Lindi
Suzette O - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Suzette, hoop ons sien mekaar weer.
Stefan S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring en het gevoel soos 'n vakansie!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Stefan. Dit maak 'n mens se hart warm om te weet jou gaste geniet dit hier.
Groete,
Lindi
Andre B - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig - netjiese bekostigbare oornagverblyf.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Andre. Julle sal altyd welkom wees.
Thia P - Jan 2019
Algehele gradering
Uitmuntend.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, Thia. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete. Lindi
Estelle H - Nov 2019
Algehele gradering
Beste keuse gewees.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Estelle. Ons hoop jou ma het 'n heerlike 89ste verjaarsdag geniet!
Groete.
Lindi.
Yolandi B - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik ruim.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Yolandi vir jou positiewe terugvoer. Ons is jammer dat julle voel die sekuriteit kan verbeter ten spyte van die 2 m elektriese heining, "remote controlled" hek, diefwering, "slam lock trelli doors", Mooirivier Sekuriteit se alarmstelsel, beweging geaktiveerde beligting en veilige parkering. Die veiligheid van ons gaste is ons absolute prioriteit en ons is oop vir enige verdere voorstelle. Ons sal by wees om van julle te hoor.
Vriendelike groete
Lindi.
Erica K - Aug 2019
Algehele gradering
Very friendly staff.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
We hope you had a wonderful time in South Africa and a safe flight back to the Netherlands. Warm South-African regards, Lindi.
Marizelle M - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Marizelle. Die ou plaashuis is beslis 'n alternatiewe en unieke ondervinding, 'n terugblik op wat was en ons doelwit is om ons gaste 'n gevoel te gee van wat "was" met die antieke meubels. Bly ons kon julle uithelp.
Paul R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik met mooi, goed toegerusde kamer.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Paul. Dis altyd goed om te weet gaste waardeer ons moeite.
Groete
Lindi
Ria W - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, my eerste keuse verblyf in Potchefstroom.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde Ria. Dis ons wat moet dankie se vir gaste soos julle.
Tobie K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer met die voordeel dat jy naby alles is.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Tobie vir die pragtige woorde. Dis 'n riem onder die hart om te weet dat gaste die moeite wat mens insit waardeer.
Groete, Lindi
Ria W - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend en sal van nou af my eerste keuse wees.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Ria vir die mooi woorde. Julle sal altyd welkom wees hier by ons.
Lorraine B - Jul 2018
Algehele gradering
Thank you Lindi and Saartjie for making us feel welcome during our two-night stay at Tierra Pequena.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thank you for the kind words Lorraine. Glad you enjoyed it. Kind regards.
Kobus N - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, uitstekende waarde vir geld.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Kobus, ons is bly julle het die rustigheid hier geniet. Dit is net jammer die rugby was nie dieselfde kwaliteit nie, nê! Tot 'n volgende keer. Groete, Lindi.
Francois V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie waarde vir geld.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment Madelein, ons waardeer dit.
Johann R - Mei 2018
Algehele gradering
5-ster-verblyf in 'n rustige omgewing.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Johann. Julle sal altyd welkom wees hier. Mooi bly.
Hanta H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Hanta. Bly julle het dit geniet en kon 'n bietjie uitrus.
Leigh V - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful place - highly recommend!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Thank you for your kind words, Leigh.
We are glad you enjoyed your stay and you will always be more than welcome here.
Regards Lindi
Anriette C - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Anriette, dis die rustigheid wat ons hier hou! Hoop julle het 'n goeie reis terug Nelspruit toe gehad.
Groete,
Lindi
Handrè V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Handre. Dit was voorwaar 'n baie warm naweek. Ek is bly julle het lekker gekuier. Groete, Lindi.
Philip V - Des 2018
Algehele gradering
Rus en vrede op 'n pragtige landgoed op Potchefstroom met uitstekende diens van die eienaars.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige getuigskrif, Phillip.
Lindie D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Alles wat jy nodig het.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Lindie.
Krizaan S - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sal weer daar oornag.
Lourette V - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Lourette vir jou mooi woorde. Dis altyd verfrissend om goeie kommentaar te kry. Ek is baie trots op my personeel. Vriendelike groete, Lindi.
Casper E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en vriendelike ontvangs.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Henriette. Dalk het julle ons e-pos met aanwysings misgekyk?
Hartlike groet
Lindi
Christiaan C - Aug 2018
Algehele gradering
Fatasties.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Ek is bly julle het dit hier geniet, Christiaan. Dankie vir die mooi woorde. Groete. Lindi.
Elmarie K - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met baie mooi en skoon kamers.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Elmarie, vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te he. Jammer oor die 1 te min jogurt, julle moes net gese het toe ek gevra het of alles in orde was en vir julle gese het dat julle enige tyd welkom is om kosteloos vir koffieaanvullings ens te vra. Dit is ons beleid dat ons gaste te ALLE tye genoegsaam van alles moet he. Vriendelike groete, Lindi
Clarié B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n lieflike kamer.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Clarie. Bly die kleinding het die "plaaslewe" geniet. Mooi bly!
Gawie R - Nov 2017
Algehele gradering
Ligging is uitstekend, baie welkom gevoel, verblyf is fantasties met groot kamers.
Lees meerTierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, Gawie. Ek is baie jammer dat ek julle gemis het en ja, vir die reën sal ons beslis nie nee dankie se nie. Mooi bly tot 'n volgende keer.
Lindi
Marika G - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Marika. Julle laat ons sommer warm onder die hart voel
Maryke V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Maryke, ons is bly om te sien julle kon bietjie ontspan!
Groete,
Lindi
Elsabe A - Okt 2017
Algehele gradering
Juweel in die middel van Potch.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Elsabe.
Dereck S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Dereck. Lyk my hulle het nie jou eerste kommunikasie ontvang nie. Bly julle het dit hier geniet. Lindi
Andre K - Sep 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Andre, dit is mooi komplimente. Julle karavaan is nog in een stuk en wag vir julle.
Gp M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker gesellig en oorvloedige gasvryheid!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Gert, Julle moet Griekeland geniet.
Jurie V - Sep 2017
Algehele gradering
Die aanbly by julle was baie aangenaam.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie Jurie.
Die rustigheid is beslis a.g.v die "plaasatmosfeer" hier by ons. Bly julle kon lekker ontspan.
Groete,
Lindi
Natasjha E - Sep 2017
Algehele gradering
Voel tuis en welkom!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Natsjha. Hoop die res van die atletiekseisoen is sommer 'n goeie een! Dit was heerlik om julle hier te hê.
Sandra L - Jul 2017
Algehele gradering
'n Lekker "plaasgevoel" met vriendelike ontvangs en 'n pragtige, skoon eenheid waarin ons kon tuisgaan.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Beste Sandra.
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang in die koue Potchefstroom. Toe vind ons agterna uit ons was saam Clint in Chile, Suid-Amerika! Stuur asb baie groete vir hulle.
Vriendelike groete,
Lindi, Jan, en natuurlik, Saartjie.
Marco S - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring, netjies en pragtig!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Marisa, vir die mooi komplimente. Dit is vir ons baie belangrik hier dat almal tuis en knus moet voel.
Andorette S - Apr 2017
Algehele gradering
Ek en my vriendinne het heerlik gebly en ontspan onder die lieflike bome.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Andorette. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Natasjha E - Mrt 2017
Algehele gradering
Voel tuis.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dit was heerlik om opgewonde kinders hier te he - veral as hulle die diere so geniet!Bly julle was tevrede. Sien weer.
Marene M - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, mooi natuurskoon.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dankie vir die kompliment, was baie lekker om julle te bederf.
Sandra W - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly en kan net aanbeveel!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet, Sandra. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle so bietjie te bederf.
Vriendelike groete.
Lindi
Anita V - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies en skoon, pragtige tuin, bederf met heerlike muffins!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Dit was een groot plesier om julle te ontvang en te bederf. Lindi
Jacoba S - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons was baie tevrede.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie, Jacoba! Ons probeer ons beste. Ons hou daarvan om ons gaste te bederf.
Groete
Lindi
Jeanisa D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was onverbeterlik. Baie welkom en tuis gevoel. Dankie Lindie en Saartjie, julle is awesome!
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Hi Jeanisa
Dit was regtig net 'n plesier vir ons om julle te ontvang. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan onthaal. 'n Lekker jaar vir julle vorentoe. Groete en mooi bly. Lindi
Louis L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangename plek om te oornag kan dit aanbeveel.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Louis, vir die mooi woorde. Nou hoekom is Baillie Park nie goed gelee nie? Ons is bly julle het dit geniet.
Drienie J - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Lindy V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike en vriendelike diens!
Attie K - Okt 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë en tog in 'n plaasatmosfeer, saam met keurige dekor en uitnemende gasvryheid.
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate se terugvoer
Baie dankie Attie. Dit was net 'n plesier om julle te bederf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang