Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tilla's Guesthouse

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Talita H
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jun 2024

Slaapplek (maar nie vakansie-plek nie). Ons bespreking is gebaseer op wat ons sien (fotos). Die gesinskamer/woonstel is nie op dieselfde perseel as die gastehuis nie. Die eenheid was in 'n residensiële woonstelblok. Geen vakansiegevoel daaraan nie. Bespreking het ook aangedui dat B&B ingesluit is, maar ek neem aan ontbyt is net by die fisiese gastehuis.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hannetjie S
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2022

Ons het lekker gekuier en ook ontbyt geniet. Vriendelike personeel. Ons het slegs oornag en ontbyt gehad. Die gastehuis is baie netjies, ek voel dat van die beddens met nuwe matrasse vervang word. Verder is daar geen klagtes nie dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beethoven- en Strauss-straat, Windhoek-Wes, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIh43Axyp2amP1YWqj79ofm1h99J9zHY3rkBb9udi079tvDcYri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Corner of Beethoven and Strauss Street Windhoek West 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.564649587717 17.072533868791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456