TimBila Safari Lodge
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D2329, Osondjisse Plaas 55, Omaruru, 0000, Erongo
- Vanaf R14 920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TimBila Safari Lodge bied verblyf wat nét ontbyt en aandete óf al jou maaltye insluit en is aan die voet van die Oseraberge in 'n privaat reservaat met 'n uitsig oor Omaruru, in die Erongostreek van Namibië.
Verblyf beskik oor verskeie suites, tentsuites en 'n privaat villa. Elke Luukse Tentsuite en Deluxe-suite is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat dek met 'n houtvuurwarmbad en pragtige uitsigte oor die omliggende vallei.
Ontbyt en aandete is ingesluit en word in die hoof-eetarea en kroeg bedien. Die lodge het WiFi, 'n wynkelder, versonke sitareas, verskeie eetareas, 'n swembad, gesondheidsentrum met spa-behandelings, 'n gimnasium, biblioteek, teleskoop en beddens vir sterrekyk, asook 'n kuriowinkel.
TimBila Safari Lodge het 'n uitsig oor die watergat wat op die privaat reservaat van 3000 hektaar is, en bied rustige verblyf met wonderlike Namibiese sonsondergange en sterlandskappe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Langs die D2329, Osondjisse Plaas 55, Omaruru, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D2329, Osondjisse Plaas 55, Omaruru, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang