Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiru Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Charlene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel. Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Highly recommended, loved every minute. Lovely accommodation, everything we needed and a lot of extra touches that made it extra special. Would love to stay again. Thank you for the privilege of using this lovely home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die kuier was heerlik. Alles was skoon en netjies. Die huis is fantasties ingerig. Alles wat mens nodig het is daar. Die hangmatte is 'n wenner! Die warm swembad het ongelukkig nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit was heerlik! Ons het heerlik saam gekuier as 'n familie en lekker herinneringe terug gebring!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

A relaxing, wonderful weekend! We had a wonderful, relaxing weekend with friends at Tiru Lodge. The entertainment area is great for long chats and relaxing - a covered patio next to the braai, with a view over the tree-covered game reserve. There is a small, heated splash pool to keep the kids happy. The only potential downside is that there are only two bathrooms for 4 sleeping areas, and the thatch and fan in the loft area were quite dusty with lots of spider webs and bugs!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Heerlik gekuier en heerlik gerus. Baie lekker gebly behalwe vir die swembad waar jy heeltyd die eienaar moet bel om die heatpomp aan te skakel. Anders is die water koud, en jy betaal om vir die tydperk van verblyf warm water in die swembad te hê. Die huis is fantasties ingerig en ons het wonderlike herinneringe gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Tiru Lodge
Dag sê, jammer vir die ongerief dat jul ons moes kontak om die swembad te verhit volgens jul behoefte. Nie alle gaste wil die swembad verhit hê nie.

Jacobus W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Een woord, fantasties. Dit was 'n belewenis. Lekker gebly en die uitsig is fantasties. Daar skiet niks te kort nie. Alles wat nodig was vir 'n lekker bly was beskikbaar. Baie dankie, sal hom definitief weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey T
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Stunning. We thoroughly enjoyed our stay. Such a beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Waarde vir geld en uitstekende diens. Maak seker jy onthou om die swembadpomp aan te skakel na loadshedding, Die pomp maak die swembad lekker warm en is wonderlik in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ons was 'n paar vriende wat die huis baie geniet het! Die huis se kapasiteit is goed en die uitsig nog beter. Dis 'n lekker kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R5 000
R5 000 R3 333
per nag (plek vir 9)
Vanaf R5 000
R5 000 R3 333
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA010ddba525346002382dd0bb4a388609f309e09839b7fdddcec92de0a329404f335791de83b9b18437dc8b3e72a883d5d93f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 333 per nag (plek vir 9) 59 5 1 5 Ingwe 239 Mabalingwe 1715 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.816183541871 28.059246527331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang