Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjailatyd

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dezery D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik rustig met lekker visvang plekke! Baie dankie vir 'n aangename, baie netjiese en skoon verblyf. Ek beveel dit beslis aan! Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tjailatyt is a great stay in Henties Bay. This spacious house is close to the sea. It offers everything, and more, for a very comfortable stay. There was good communication throughout. We will not hesitate to choose Tjailatyt if we visit Henties Bay again. Thank you for all their assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Baie dankie, Linda! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te verwelkom. Ons doen graag weer so. Nettie

Frans A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We had a very comfortable and relaxing stay. The house was well equipped. The host was very friendly and accommodating. We enjoyed the close location to the beach. Parking was safe and secure. We can recommend Tjailatyd and shall definitely stay there again. To top up everything, the green garden was welcoming and well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Dankie Frans. Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te kon verwelkom. Dankie vir jou respek en die absolute netjiese toestand waarin jy Tjailatyt gelos het. Ons verwelkom jou enige tyd weer en met graagte. Nettie

Cornel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik en veilig! Tjailatyt was perfek vir ons besoek aan Hentiesbaai en as hengelaars was die fasiliteite perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik en bekostigbaar. Ons het heerlik gebly en sal Tjailatyd beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Baie dankie! Hoop ons het gou weer die voorreg om julle te ontvang.

Riekie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie skoon, netjiese en gerieflike verblyf vir enige een. Nettie was 'n uitstekende gasvrou en alles, maar alles was in plek toe ons na 'n lang en moeilike dag gearriveer het. Alles is daar wat jy van 'n vakansiebestemming verwag, alles in die kombuis wat jy benodig, tot goeie beddegoed in die kamers. Vir winderige dae kon ons binne braai, en vir lekker dae is daar 'n gerieflike veilige binnehof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Baie baie dankie, Riekie! Wees verseker dat ons jou en jou gaste altyd met ope arms by Tjailatyt sal verwelkom. Nettie

Adriaan V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie dankie vir 'n gerieflike, netjiese verblyf. Uitstekend! Dit was asof ek my eie huis in Henties het. Sal die verblyf vir seker aanbeveel. Ek waardeer ook die goeie, vriendelike diens. 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Dit was regtig 'n voorreg om julle in Tjailatyt te kon akkommodeer. Dankie vir julle respek en netheid. Hoop ons sien julle gou weer.

Mariscka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Die tyd by Tjailayud was die moeite werd. Ons het lekker geblus by Tjailayud. Daar is alles wat jy nodig het. Die omgewing is baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netjies en gerieflik naby die see. Ons het die naweek by Tjailatyd baie geniet. Goeie kommunikasie van die eienaar. Die huis was netjies en skoon en is binne stap afstand van die see. Die kombuis is goed toegerus, daar is 'n toesluit motorhuis, alarmstelsel, binne- en buitebraai. Kan verblyf by Tjailatyd aanbeveel. Tip: Neem dalk muskietgoed saam vir somer nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84536dbea5080a0ffed11e589222e9ec2ffa17c22962e9b4f6fcf362fd24a6bb0a2acaa54a08172fe3ea5fb910fc22bcd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 884 Kraan Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.108378209548 14.269940397227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang