Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjailatyd

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Tjailatyd laat ongelukkig nie troeteldier toe nie.
Daar is 'n wasgoedlyn vir gaste.
Linne word voorsien.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Daar is 2 TV's wat aan die skottel gekoppel is, maar gaste moet hul eie dekodeerders saambring.
Hierdie verblyf maak van koopkrag gebruik. Ongeveer 50 eenhede se krag word voorsien, daarna moet gaste self die krag aanvul indien nodig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84536dbea5080a0ffed11e589222e9ec2ffa17c22962e9b4f6fcf362fd24a6bb0a2acaa54a08172fe3ea5fb910fc22bcd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 884 Kraan Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.108378209548 14.269940397227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang