Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjhora Sunset Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 31, Umfula Estate, Hippo Pools, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tjhora Sunset Cottage is 'n bekoorlike toevlugsoord in die rustige bosveld in die hartjie van Hoedspruit, net 'n entjie vanaf die Olifantsrivier. Hierdie versteekte juweel bied 'n rustige ontsnapping met sy perfekte mengsel van natuurlike skoonheid en gemak.

Hierdie lieflike oopplan-kamer is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger en die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n gedeelde braai-area en 'n sprankelende swembad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan die asemrowende sonsondergange, die daaglikse besoeke van voëls en bokke of die verre geroep van seekoeie, visarende en so af en toe hiënas of leeus geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Staanplek 31, Umfula Estate, Hippo Pools, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Tjhora Sunset Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 31, Umfula Estate, Hippo Pools, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a5d07e28ce1792142f2300a39b0a624d0ab89ba22f3174434dbe1bfa11ddad4d34fac4d6f37ac3804ba0f670fe997f2a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Stand 31, Umfula Estate Hippo Pools 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.208697430005 30.81863815819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang