Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjhora Sunset Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Franè D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig en kalm naweek weg. Vreeslik goeie diens, vriendelike gasheer en asemrowende uitsigte klaar net by die deur uit. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Die vlakvarke het ook dit net 10 keer beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Place clean and no noise. Very nice, very cool place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Braai, swem, lekker slaap! So lekker gebly, lieflike mense, mooi uitsig en lekker gebraai en swem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Tjhora Sunset Cottage
Baie dankie, hoop om jul weer te sien

James M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The best accommodation between Cape Town, Shingwedzi etc. We were welcomed by a very friendly couple. The accommodation was extremely pleasant with a wonderful evening ambiance. Our stay was very relaxing and refreshing. Tjhora is more than value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Tjhora Sunset Cottage
Thank you for the review. It was a pleasure having you stay here. Hope to see you again soon.

Coenie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustige wegbreek. Heerlik rustig. Alles wat mens benodig. Vreeslike gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie rustig, netjies en gerieflik. Beveel dit aan. Die plekkie is baie netjies, alles wat mens nodig het. Waarde vir geld. Sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 31, Umfula Estate, Hippo Pools, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a5d07e28ce1792142f2300a39b0a624d0ab89ba22f3174434dbe1bfa11ddad4d34fac4d6f37ac3804ba0f670fe997f2a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Stand 31, Umfula Estate Hippo Pools 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.208697430005 30.81863815819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang