Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toevlug Guest Farm

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Maricka H
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2021

Baie mooi sterrelig en lekker plek as jy net wil wegbreek na die middel van nêrens. Baie mooi sterrelig en lekker plek as jy net wil wegbreek na die middel van nêrens. Pad was bietjie rof, maar was vooraf gewaarsku op die webwerf. Was net een aand daar maar sal beslis weer oorweeg om daar heen te gaan wanneer ons daai kant van die land is, en beslis vir langer. Dit was rustig en ons het veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Russel C
1 nag Gesin met tieners
2.6
Nov 2021

Area waar geleë regverdig nie geld betaal nie. Ontvangs was goed. Plek egter was baie ver deur dale in gatkant van die wêreld as ek dit so kan stel. Hulle moet eerlik wees oor waar hul werklik geleë is. Huis was skoon, maar water nie drinkbaar. Geen warm water. Gasyskas nie regtig gewerk nie. Water is nie skoon nie. Daar dryf worteltjies in. 'n Mens is baie ver vanaf naaste dorp om water te gaan koop. Hul moes 'n mens vooraf waarsku om skoon water te bring. Andersins het ek die stilte geniet. Dankie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annalie P
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Sep 2020

A lovely area of the Karoo but the house needs TLC. The area is lovely but the farm house felt quite neglected. The beds are not good which meant bad sleep. Just outside the kitchen door there was lots of bird droppings. No wood or water on arrival - this came at about 7:30 pm which is tricky when the house has no electricity and no cell reception to make enquiries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jennifer H
Kort verblyf
4.6
Jul 2019

Perfect location for a getaway from the rush. A great location to spend quality time with family without the disruptions of TV or cellphones. Beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toevlug Gasteplaas, Sutherland, 6940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHv2Vg5L5YNzQfpUFZRyhjIMJyjV021enGVzzc2zhN2hcqZBYXt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 10 mense 4 5 1 4 Toevlug Guest Farm Sutherland 6940 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 10:00 -32.435580265326 21.078526979209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang