Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokkelosbos @Schoemanshof

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Schoemanshof is op die oewer van die Vaalrivier geleë. Hierdie area is vir die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied bekend en die ideale wegbreek vir diegene wat verblyf in 'n area weg van die stadsgedruis soek.

Hierdie verblyf het 'n pragtige kampplek met 2 gedeelde badkamers. Die kampterrein het slaapplek vir 18 gaste. Die badkamers het albei storte. Alternatiewe kothuise is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Tydens beurtkrag is daar 'n sonkragrugsteunstelsel.

Aktiwiteite op die perseel sluit kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis en staproetes in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit riviervlotvaart, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 18 Aantal badkamers: 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe07c4f70bb49317d866e45ab53fec5c0f769bbd73df999525b22bf3473d979f4e6be9baa9b5bda4ff5feeaca2b63fe42be35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 18 mense Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932362612296 27.192171661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang