Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokkelosbos @Schoemanshof

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Schoemanshof is op die oewer van die Vaalrivier geleë. Die area is veral bekend vir die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en 'n ideale wegbreek vir diegene wat verblyf soek in 'n area weg van die bruisende stadslewe.

Hierdie eiendom bied gaste 'n pragtig geleë kampplek met 2 gedeelde badkamers. Die kampterrein kan 18 gaste op 'n slag akkommodeer. Die badkamers is albei toegerus met storte. Alternatiewe kothuise is ook op die perseel beskikbaar.

Boonop het hierdie eiendom braaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek van die straat af aangebied. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.

Doendinge op die perseel sluit kunsvlieghengel in wat op 'n vang-en-vrylaat-basis aangebied word en 'n staproete.

Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 2 Badkamers

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Tokkelosbos @Schoemanshof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe07c4f70bb49317d866e45ab53fec5c0f769bbd73df999525b22bf3473d979f4e6be9baa9b5bda4ff5feeaca2b63fe42be35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 18 mense 1 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932362612296 27.192171661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang