Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 26

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Tyrone B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great holiday. Lovely place to stay and great service, will go back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romy J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We had a very relaxing time. It was an amazing stay. We were very impressed. The only thing was the mattresses were uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Lieflike veilige blok, baie sentraal geleë en waarde vir geld. Die plek benodig 'n bietjie TLC, maar steeds goeie waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
Topanga 26
Hi Riana, ek is bly julle het dit geniet. Kan jy my asseblief email en laat weet wat jy dink die eienaar moet doen. Dit sal baie help. Soos jy sê dit is goeie waarde vir geld, maar ek is seker eienaar sal veranderinge aanbring as hulle weet wat die gaste pla. Luzelle

Asanda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Great. We haven't received a refund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombozuko M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Good rooms. It was a great stay, the area is safe and there is no noise considering the fact that it was a family trip. Safety was my top priority and Topanga 26 delivered exactly that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie lekker en sentraal geleë. Naby aan strand en winkels. Baie stil en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2022

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Topanga 26
Good day, I'm not sure why you would say that. I helped you at 8 pm. Furthermore, you did not do what was required from you to fill in your bookings form nor was your deposit paid on time. Luzelle

Martie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2021

It was really great. Just needed it to be a bit cleaner. We showed the lady that the couches' arm rests were dirty and the bedding was dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chantel V
Kort verblyf
2.0
Nov 2021

Patetiese diens. Ons het voor die tyd 'n lang lys van reëls en onnodige instruksies gekry - wat ons heel deeglik gevolg het om enige probleme te vermy. Met ons aankoms was hul temperatuurmeter stukkend en die TV het nie gewerk nie, waarna hulle 'n uur van ons tyd gemors het met vreemde mense in ons plek om die TV reg te maak, maar was onsuksesvol. Toe dit by uitklok kom het ons die vrou aanhoudend gekontak nog voor uitklok tyd om sleutel te kom haal, maar niks kommunikasie ontvang tot ure later waar ons al amper terug in JHB was. Behalwe vir die uiterse swak kommunikasie met uitkloktyd, het dit net erger geword toe hulle begin aantuigings maak die plek stink na rook nog voor hulle die sleutel terug gekry het. Die administratiewe kontakpersoon het heel onprofessioneel toe net gesê sy gaan nie meer verder kommunikeer via e-pos nie en vat van my deposito sonder enige bewyse van reëls wat verbreek is. Dit was nog die aakligste ervaring wat ek al ooit by al my blyplekke gehad het en voel hulle soek net enige rede om ekstra geld te maak.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Glynn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Lovely to have a comfy bed & Seaview and to be able to walk to the beach so easily. Would definitely stay again out of season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744c8d07e14aedd0ff320309c2abe07ce1aafa7200294fb70805e0177195f21f0950b7bed035a29589e0d17f4ba48f672855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 107 Colin Street Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832360062092 30.396300954631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang