Topanga 26
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid
te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word toegelaat nie. Stilte tussen 20:00 en 08:00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Die uitstaande balans moet tydens die stilseisoen 2 weke voor die inklokdatum, en tydens die spitsseisoen 1 maand voor die inklokdatum met kontant, EFT of ’n bankdeposito betaal word. Die breekskadedeposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand terugbetaal word, afhangend van watter datum die naaste aan gaste se uitklokdatum is.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Skoonmaakdienste is slegs op weeksdae teen ’n ekstra koste beskikbaar.
- Gaste moet asb. die eenheid netjies los en die skottelgoed was voor hulle uitklok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang