6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tornyn 6 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Struisbaai. Dit is die ideale plekkie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met 6 stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, binnebraaigeriewe en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring indien hulle DStv wil kan kyk.
Daar is ook 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe met 'n uitsig oor die toegeboude tuin. Die eiendom is veilig en het 'n alarmstelsel. Die huis is stapafstand vanaf die hawe en winkels.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang