Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornyn 6

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Megan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Relaxing and rejuvenating. Very relaxing. The cottage was neat and tidy with all the essentials for a beach holiday. We especially enjoyed sitting outside and watching the birdlife and the occasional tortoise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Rustig in 'n baie mooi omgewing. Toryn 6 is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Tornyn 6
Goeiedag Baie dankie vir die oulike gaste wat julle was. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Albertus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Lekker plek om te bly. Skoon en huislik en alles wat jy nodig het. Lekker beddens, elk met 'n warm kombers vir die koue dae. Gasbottel wat help vir loadshedding-tye. Braai bietjie klein, maar het gewerk met die nodige braaitoerusting. Lekker stoep om op te kuier. Gerieflike storte. Sluit net alles mooi weg in die voertuie, daar is definitief rondlopers in die nagte. Stel voor beter beligting en/of kamerastelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Tornyn 6
Baie dankie, Albertus Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons kyk tans na beligting vir die oprit, dis goeie raad. Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jeanne,

Charlene H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Pleasant stay. Stay was good. No info given on WiFi connection. When I asked, I was told to look under the modem, only to discover that it was incorrect. I suggest an update is required. Note: garage was locked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lezanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Gesellige gesins wegbreek. Heerlik, die enigste negatief is dat die hoofslaapkamer geadverteer word met 'n koningsgroot bed en daar is slegs 'n dubbelbed. Baie teleurstellend as dit een van die redes is waarom die eiendom gekies is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adeeb G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Awesome house. Everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Tornyn 6
Hi Adeeb, We are delighted that you enjoyed your stay and hope to see you again soon. Kind Regards Jeanne Auret

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb57685a8debae926be045d7823c4f23a44a8907b8832fa9a822e14714592bfbcb73c4e62b95fc65c32ce8e284f42a19fd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8062198 20.0498282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang