Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Standaard Dubbelkamers (B&B)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en badhanddoeke in. Let asb. dat daar nie 'n privaat kombuis is nie. 'n Gemeenskaplike braai-area word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om die spasie vir ander skoon te hou. Gaste moet hul eie hout en vuuraanstekers saambring. Die ontbyt-eetarea is ook vir braai of om wegneemetes te geniet beskikbaar. 'n Ligte, kontinentale ontbyt word daagliks tussen 08:00 en 09:00 bedien en sluit 'n verskeidenheid brode, gebak, kaas, konfyt, ontbytgraan, koffie of tee en sap in. Let dat geen gekookte opsies beskikbaar is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Ongelukkig is die eenhede nie troeteldiervriendelik nie.
Reg van toegang voorbehou.
Rook in die kamers en die gastehuis is verbode.
Gaste mag nie drink by die swembad nie.
Die wit kamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
Gepaste swemdrag moet te alle tye by die swembad gedra word.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie, gebruik asb. die asdrom in die badkamer.
Daar is nie privaat was- of strykgeriewe op die perseel nie.
Die hoofkombuis is slegs vir die personeel se gebruik.
Die braai-area is vir die gebruik van alle gaste en moet dus skoon gehou word.
Daar is geen kookgeriewe in kamers 3 - 8 nie, gaste mag wel die eetarea gebruik, vra gerus die bestuurder hieroor.
Gaste mag nie besoekers na 18:00 ontvang nie. 'n Boete sal gehef word of gaste sal gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat
Ontbyt word slegs tussen 07:00 en 09:00 bedien.
Ontbyt is 'n ligte kontinentale ontbyt wat brood, fyngebak, konfyte, kaas, graankos, sap, asook koffie en tee insluit.
Gaste mag nie in slaapklere in die eetkamer wees nie.
Kamers word nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak nie.
Geen duvets of komberse mag uit die kamers verwyder word nie.
Respekteer asb. die ander gaste.
Die verblyf is onder 24/7-kameratoesig.
Die bestuurder behou die reg voor om diens aan enige persoon te weier wat vyandig, aggressief, aanstootlik of dronk is. So 'n persoon sal gevra word om die perseel onmiddelik, sonder 'n terugbetaling, te verlaat en sekuriteit of die polisie sal ingeroep word om te help.
Die gebruik van alle geriewe is op eie risiko.
Indien gaste hulp benodig of 'n probleem met enigiets het, vra asb. die bestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg-soldereenhede
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n solder-gesinskamer wat oor 2 verdiepings strek. Op die onderste verdieping is daar 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders tussen 8 en 18 jaar in die oop solder met trappe. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het 'n rustieke kombuisie met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei, asook 'n etenstafel met bankies en 'n beskutte braai-area buite. Gaste wat wil braai moet hul eie hout/houtskool en vuuraanstekers saambring, aangesien dit nie voorsien word nie. Die kamer sluit nie ontbyt in nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a basic self-catering basis and include a bar fridge, mini-oven and 2-plate stove, and a microwave.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Ongelukkig is die eenhede nie troeteldiervriendelik nie.
Reg van toegang voorbehou.
Rook in die kamers en die gastehuis is verbode.
Gaste mag nie drink by die swembad nie.
Die wit kamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
Gepaste swemdrag moet te alle tye by die swembad gedra word.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie, gebruik asb. die asdrom in die badkamer.
Daar is nie privaat was- of strykgeriewe op die perseel nie.
Die hoofkombuis is slegs vir die personeel se gebruik.
Die braai-area is vir die gebruik van alle gaste en moet dus skoon gehou word.
Daar is geen kookgeriewe in kamers 3 - 8 nie, gaste mag wel die eetarea gebruik, vra gerus die bestuurder hieroor.
Gaste mag nie besoekers na 18:00 ontvang nie. 'n Boete sal gehef word of gaste sal gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat
Ontbyt word slegs tussen 07:00 en 09:00 bedien.
Ontbyt is 'n ligte kontinentale ontbyt wat brood, fyngebak, konfyte, kaas, graankos, sap, asook koffie en tee insluit.
Gaste mag nie in slaapklere in die eetkamer wees nie.
Kamers word nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak nie.
Geen duvets of komberse mag uit die kamers verwyder word nie.
Respekteer asb. die ander gaste.
Die verblyf is onder 24/7-kameratoesig.
Die bestuurder behou die reg voor om diens aan enige persoon te weier wat vyandig, aggressief, aanstootlik of dronk is. So 'n persoon sal gevra word om die perseel onmiddelik, sonder 'n terugbetaling, te verlaat en sekuriteit of die polisie sal ingeroep word om te help.
Die gebruik van alle geriewe is op eie risiko.
Indien gaste hulp benodig of 'n probleem met enigiets het, vra asb. die bestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48dde90d5e27065d06be50ff5109ec7a73d9d804451a063ee5a973f898de0d9389bbf192ced163234bf19c955bff2b349bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.042641501391 18.072472946623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang