Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tortoise Trail Lodge bied beide B&B en selfsorgverblyf en is in die Long Acres Country Estate in Langebaan geleë. Die landgoed bied skouspelagtige voëllewe en natuurlike natuurlewe, insluitend steenbokke, duikers, skilpaaie en Kaapse hase rondom die dam. Die landgoed het ook perde en 'n forelplaas.

Die lodge bied verblyf in 6 gerieflik gemeubileerde B&B-kamers en 1 selfsorg-soldereenheid. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is geen privaat kombuis vir B&B-kamers beskikbaar nie. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie.

Die selfsorg-soldereenheid bied slaapplek aan 4 gaste; die hoofarea is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oop solderarea. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Verder het die eenheid 'n kombuisie met 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en breekware en eetgerei. Daar is 'n etenstafel met bankies en 'n onderdakbraai-area buite.

Die lodge bied 'n gratis WiFi-verbinding, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n plonspoel en 'n binnenshuise kaggel. Tortoise Trail Lodge bied ook veilige parkeerplek op die perseel en 24/7 toesigkamera's.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaritha V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het een nag by Tortoise Trail Lodge gebly, en dit was lieflik. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Antonio was vriendelik, hulpvaardig en...
Sien meer
Feb 2025
Liezel S
5.0
Kamer was netjies en skoon. Plek is so rustig wat ideaal is. Sal definitief weer teruggaan. Lekker atmosfeer en goeie ligging. Wil net vir Jackie beda...
Sien meer
Nov 2024
Corwin S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. My wife and I really enjoyed our stay, and the host was very friendly and always available. It is real value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Arnold Lionel Allan M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Our host was very friendly, considerate, helpful and just plain awesome. The place was very neat and clean. The surroundings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Tebogo S
5.0
Great stay. Very welcoming people, neat and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tortoise Trail Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48dde90d5e27065d06be50ff5109ec7a73d9d804451a063ee5a973f898de0d9389bbf192ced163234bf19c955bff2b349bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.042641501391 18.072472946623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang