Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en wild om die dam wat steenbokke, duikers, skilpaaie en die Kaapse haas insluit. Die landgoed het ook perde en 'n forelplaas.

Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n B&B-kamers en 'n selfsorgsoldereenheid. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is geen privaat kombuis vir B&B-kamers nie. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n yskassie.

Die selfsorgsoldereenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofarea het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oop solderarea. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Bykomend het die eenheid 'n kombuisie wat met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met banke en 'n beskutte braai-area buite.

Die lodge bied gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braaiplek, plonspoel en 'n binnenshuise-kaggel. 'n Ligte ontbyt is in die B&B-kamers beskikbaar, maar nie vir die selfsorgeenhede nie. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Arnold Lionel Allan M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Our host was very friendly, considerate, helpful and just plain awesome. The place was very neat and clean. The surroundings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Tebogo S
5.0
Great stay. Very welcoming people, neat and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Santie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, netjiese en sentrale verblyf. Billik geprys en gasvry ontvang. Geskik vir selfsorg vir naweekverblyf of nabygeleë restaurante met besigheidsbeso...
Sien meer
Mrt 2024
Alison H
5.0
Fabulous. I overnighted, so did not use the facilities, but my welcome was next level. Because I had to leave early, I was unable to ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Christelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and peaceful. The host was great! Friendly and very attentive. Excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tortoise Trail Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f2e2d15e56b0cafac2f5d82bb715fcf53b402fea227d7303f139be8f58597abcd66f29401e3bb2a8b18bb8a82c9e2ef512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.042641501391 18.072472946623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang