Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toscana Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Enna R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Aangenaam. Rustige omgewing. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die kamers was netjies, skoon en gemaklik. Pragtige tuin met swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gerieflik, goeie selfsorg. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Gasvrou is baie, baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer in die toekoms van Toscana gebruik maak. Regtig waarde vir geld en die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Bev is regtig baie vriendelik en behulpsaam – baie gasvry! Baie dankie vir 'n awesome verblyftydjie! Julle diens is voortreflik! Dankie Natrisha! Jy is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Kan beter. My aanbeveling sal slegs geld as hulle die klein kwessies uitsort. (1) Die WiFi het nie gewerk nie - die dame het wel probeer om dit te herstel, maar sonder sukses. (2) Drink water in die verkoeler - ons beveel aan dat ons nie die kraanwater drink nie. Water is egter nie aangevul nie, so ons moes drinkwater koop. (3) Parkering is beperk. (4) Die matras in my kamer het laaste dae gehad - ek het nie so goed geslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent experience. Very neat. Ons het heerlik gebly. Die diens was uitstekend. Die gastehuis is baie netjies, skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Toscana Cottage
Hi Anneke Thank you so much for the excellent review! We really appreciate feedback Regards Bev

Gertrude A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Dit was aangenaam om daar te oornag. Sal julle beslis aanbeveel! Heerlik, veilig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

We really enjoyed our stay at Toscana Cottage, lovely place to stay at. The cottage is neat and located at a safe and quiet place. It is suitable for a small family outing, we had a great stay. I'd recommend the place to anyone visiting Gqeberha (Port Elizabeth).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Lovely facility. Wonderful staff. Very friendly. Out kitchen tea and bachelorette was a major success and this was a wonderful venue to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Lovely stay! Lovely stay, beautiful place! We had the family unit, everyone was very comfortable and the unit was equipped with all you need. Had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Alles wat uitstekend. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MTVmNzM5LWM4OTEtNGU5Ni04ZmU0LTYwZmQ5ZmFjOGVkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Gerdine Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99851 25.64606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang